Kaapstad Middestad Akkommodasie by Piazza on Church 906 by CTHA | LekkeSlaap
+22
+22

Piazza on Church 906 by CTHA

1 resensie
Selfsorg
  • Vanaf R840 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parlementstraat, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

906 Piazza on Church 906 by CTHA is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in Kaapstad se middestad. Die gebou is ideaal geleë naby die parlementsgebou en ander ontspannings- en sake-geriewe.

Dié woonstel op die negende vloer beskik oor 1 slaapkamer met 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word, sowel as oor 'n badkamer met 'n stort. Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, oond, stoof en skottelgoedwasser. In die aangrensende sitkamer is daar 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n 180º-uitsig oor die middestad en op Tafelberg.

WiFi kan teen 'n ekstra koste gereël word. Die gebou spog met 'n hysbak, 'n gemeenskaplike gimnasium, 'n swembad en parkeerplek vir motors. 906 Piazza on Church is naby die KIKS, die Kunstekaap-teater, winkels, restaurante en ander besienswaardighede in die middestad.

Slaapplek

’n Bespreking by Piazza on Church 906 by CTHA sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.4 uit 5van 1 resensie vir Piazza on Church 906 by CTHA
Netheid
4.0/5
Diens
2.0/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Parlementstraat, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R840
per nag (plek vir 2)
Vanaf R840
per nag (plek vir 2)
Vanaf R840
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parlementstraat, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM4MzdkNGRiLTNkNmItNGI5Mi04YWZjLWI3OTFhODVmYjA5NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R840  per nag (plek vir 2) 1 5 1 4 Parliament Street Cape Town 8005 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.92514306015 18.420626846182
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za