Picturesque Studio in The Icon Aparthotel
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hans Strijdom-laan 24, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R960 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Picturesque Studio in The Icon Aparthotel is 'n pragtige selfsorgwoonstel in die hartjie van Kaapstad. Dit is ideaal vir toeriste of sakereisigers wat verblyf in die Moederstad soek.
Die eenheid ervaar nie beurtkrag nie.
Dié oopplan-ateljeewoonstel met lugversorging bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed sowel as 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Verder is daar 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Dit lei na 'n etenstafel en 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die woonstel is net 'n entjie vanaf die KIKS, talle winkels en restaurante, baie Kaapstadse besienswaardighede en die gewilde V&A Waterfront.
Slaapplek
’n Bespreking by Picturesque Studio in The Icon Aparthotel sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Damion Geverifieer
Eiendomme 22
Resensies 16
Jaar gelys 5
Ligging
- Hans Strijdom-laan 24, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
- Gaste dink Picturesque Studio in The Icon Aparthotel het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hans Strijdom-laan 24, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom