Groot-Brakrivier Akkommodasie by Pienaarstrand Huis | LekkeSlaap
+22
+22

Pienaarstrand Huis

Selfsorg
  • Vanaf R3 700 per nag (plek vir 8)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pienaarstraat 34 , Pienaarstrand, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Pienaarstrand Huis is in Pienaarstrand, Groot-Brakrivier geleë en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dis naby winkels en verskeie restaurante ander geriewe in Mosselbaai. Dit bied ook 'n pragtige 180°-uitsig oor die see.

Dié huis beskik oor 4 slaapkamers en het slaapplek vir 8 gaste. Daar is 3 kamers met dubbelbeddens en die vierde kamer het 2 enkelbeddens. Daar is ook 2 badkamers..

Die kombuis is toegerus met 'n oond, stoof, yskas-vrieskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n wasmasjien en tuimeldroër.

Die sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv, en die eetarea het oorgenoeg sitplek. Gratis WiFi is beskikbaar en daar is ook 'n kantoor met 'n TV. Daar is ook 'n ekstra sitarea en kombuis op die onderste verdieping met aparte DStv.

Daar is ook 'n groot stoep met 'n asemrowende see-uitsig, asook 'n Jacuzzi, swembad en braaigeriewe. Daar is veilige parkeerplek op die perseel beskikbaar.

Dis sowat 4 km vanaf De Dekke, Spar, Wimpy en die Total-vulstasie.

Slaapplek

’n Bespreking by Pienaarstrand Huis sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Pienaarstraat 34 , Pienaarstrand, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 700
per nag (plek vir 8)
Vanaf R3 700
per nag (plek vir 8)
Vanaf R3 700
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pienaarstraat 34 , Pienaarstrand, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0pMTi4G9abcL2gG6HJOOD5Rz6xjHVOJw1vQRqcuK95NphkFw83?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 700  per nag (plek vir 8) 34 Pienaar Street Pienaar Beach 6525 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -34.049262239081 22.267108629466
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za