Pikkewyntjie Cottage
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Barnacle Laan, , Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18
- Vanaf R1 900 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Pikkewyntjie Cottage is geleë in Vermont naby Hermanus. Dié dorp is 'n gunsteling-vakansiebestemming in die Wes-Kaap. Ons bied die ideale akkommodasie vir gesinne en vriendegroepe met 'n verskeidenheid aktiwiteite in die omgewing. Ons maak voorsiening vir gesinne se behoeftes en 'n bababed en -stoel is op versoek beskikbaar.
Die eenheid is volledig selfsorg, het slaapplek vir 6 gaste, en bestaan uit 3 kamers wat oor die see uitkyk waarvan 2 en suite-badkamers met storte het. Langsaan die en suite-slaapkamer bo is daar nog 'n leefarea in 'n solderstyl met manjifieke see-uitsigte. Die oopplan-sitarea en kombuis bied gemaklike sitplek en eetplek vir ons gaste. En daar is 'n privaat braaiplek op die perseel.
Let asb. daarop dat geen troeteldiere op die perseel toegelaat word nie.
Kamer-opset
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Robin Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 48
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 1 Barnacle Laan, , Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Gaste dink Pikkewyntjie Cottage het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Barnacle Laan, , Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18