Pikkie Cottage
- Kapasiteit: 8 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 19 Seventh Laan, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
- Vanaf R800 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Pikkie Kothuis is in Sadanhabaai, 'n hawedorp aan die Weskus geleë. Dié area is bekend vir visvang, seekosrestaurante, sy hawe en watersports. Dis die ideale basis vanwaar gaste die ander dorpies in die area kan verken, insluitend Jacobsbaai, Paternoster, Velddrif, Langebaan en Yzerfontein, asook die Weskus Nasionale Park.
Verblyf word in 4 en suite-slaapkamers gebied. Elke kamer het 'n dubbelbed, satelliet-TV, yskas-vrieskas en parkeerplek op die perseel. Ontbyt is ingesluit en gaste kan middag- of aandete vooraf reël. Ketels, tee, koffie, suiker en melk word voorsien.
Die perseel word omring deur mure wat 2 m hoog is om privaatheid en sekuriteit te verseker. Onderdakbraai- of potjie-geriewe is beskikbaar. 'n Varsvishandelaar is net om die draai beskikbaar.
Doendinge naby sluit perdry, visvang, voëlkyk, wynproe, fietsry, wildkyk, begeleide staptoere, bergfietsry en swem in.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Tilla Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 29
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 19 Seventh Laan, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
- Gaste dink Pikkie Cottage het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 8 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 19 Seventh Laan, Saldanha, 7395, Wes-Kaap