Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pilanesberg Private Lodge

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R565, Black Rhino Wildreservaat, Lodge 16, Pilanesberg Nasionale Park, 316, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R13 840 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Pilanesberg Private Lodge is in die Pilanesberg Nasionale Park-wildernisgebied. Dit is 'n bekoorlike selfsorghuis teen die voet van die Pilanesbergreeks. Die gerieflike ligging beteken dat gaste net 40 km vanaf Sun City, 190 km vanaf Pretoria en 203 km vanaf Johannesburg sal wees.

Die ruim lodge bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 5 goed toegeruste en suite-slaapkamers met koninggrootte-beddens. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort en 'n buitestort. Elke kamer lei ook na 'n privaat stoep. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.

Die moderne en ruim kombuis is met 'n gasstoof, oond, lugbraaier, broodrooster, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n skottelgoedwasser toegerus. Die oopplan-leefarea bied genoeg sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar. Daar is 'n omsetter wat verseker dat die TV en WiFi nie geraak word deur beurtkrag nie.

Die lodge bied 'n verskeidenheid fantastiese geriewe insluitend 'n swembaddek, onderdakstoep, boma, uitkykdek en braaigeriewe. Saans kan gaste onder die Afrika-sterrehemel eet en die uitspansel vanaf die boma gade slaan. Twee uitkykdekke bied 'n unieke perspektief vir gaste wat wild wil besigtig. Daar is ook 'n ooghoogte-wildkykskuiling wat ondergrond is. Dit is die perfekte plekkie vir 'n fotograaf wat op soek is na 'n wegkruipplek vir 'n belonende wildfoto.

Slaapplek

’n Bespreking by Pilanesberg Private Lodge sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 1 resensie vir Pilanesberg Private Lodge
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Deon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Jaar gelys 10

Ligging

  • R565, Black Rhino Wildreservaat, Lodge 16, Pilanesberg Nasionale Park, 316, Noordwes
  • Gaste dink Pilanesberg Private Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R13 840
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R13 840
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R565, Black Rhino Wildreservaat, Lodge 16, Pilanesberg Nasionale Park, 316, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5a80e73c6ad35997ab5fe0b1910c66eed12520aef9ee0bfd7fb11e119f2911201b1aa9a9b46dd5b96b822c6b8edbbd676f99?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R13 840 per nag (plek vir 10) 1 5 1 5 R565 Black Rhino Game Reserve, Lodge 16 316 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.166615821242 26.985467781587
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem