Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pilbra Beachfront Self-catering Apartments

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Herbie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 22

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 22 resensies vir Pilbra Beachfront Self-catering Apartments
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5
Mariana A - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana A
Gesin met tieners

Gerieflik met als wat nodig is.

Stapafstand tot by die strand. Netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rob B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rob B
Besigheidsreis

Peaceful.

Everything needed is there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pilbra Beachfront Self-catering Apartments se terugvoer

Thank you Rob, glad you enjoyed the stay. Hope to see you in future again.

Pilbra Beachfront Self-catering Apartments
Lauren C - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lauren C
Saam met vriende

Great value for money.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pilbra Beachfront Self-catering Apartments se terugvoer

Thank you for choosing the Pilbra for your stay, hope to see you again.

Pilbra Beachfront Self-catering Apartments
Gj V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gj V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik en pragtig.

Nie geskik vir swak bejaardes nie van wee die trappe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nakedi K - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nakedi K
Gesin met klein kinders

It was nice, as the place is not far from many entertainment things.

Pilbra beachfront is a nice place, quiet and it is also accommodating for little ones. I will definitely go again in future.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pilbra Beachfront Self-catering Apartments se terugvoer

Thank you, it was a pleasure to host you and your family. We hope to see you in the future again. Have a blessed festive season and take care.

Pilbra Beachfront Self-catering Apartments
Roelf S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelf S
Besigheidsreis

Wel geleë deftige verblyf. Die plek is ten volle toegerus met alles wat 'n mens nodig het.

Ek het 'n besigheid binne 'n radius van 10 km van die plek af en sal in die toekoms ongetwyfeld van die verblyf gebruik maak. Ek sal selfs dit as vakansie verblyf gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pilbra Beachfront Self-catering Apartments se terugvoer

Dit was aangenaam om julle te ontmoet en was n plesier om julle as gaste te he.
Kom gerus weer, ons is bly julle het die tydjie geniet en dankie vir die goeie resensie.
Groete

Pilbra Beachfront Self-catering Apartments
Roger Y - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roger Y

Five star accommodation and location.

Our stay was everything we wished for and more. Our hosts were amazing and went out of their way to accommodate our every need. We have already recommended Pilbra to friends and colleagues and look forward to spending future holidays at Pilbra. Port Elizabeth has so much to offer and we as a family are hooked.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pilbra Beachfront Self-catering Apartments se terugvoer

Thank you Roger, glad you and your family enjoyed your stay at the Pilbra and what PE offered. The recommendations is much appreciated. We hope to see you again.

Pilbra Beachfront Self-catering Apartments
Suzette K - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Suzette K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker kuier.

Vriendelik ontvang. Woonstel was skoon en netjies. Mooi uitsig op die see. Loopafstand na strand. Ons het lekker gekuier. Sal weer gaan kuier as ons in daardie omgewing is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pilbra Beachfront Self-catering Apartments se terugvoer

Dankie Suzette, bly julle het dit geniet en hoop om julle weer te sien.

Pilbra Beachfront Self-catering Apartments
Phillip M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip M
Gesin met klein kinders

Best of the best - I'll visit the place again.

Good, will definitely visit the place again.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Die beste van die beste - ek besoek die plek weer.

Goed, sal beslis weer die plek besoek.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pilbra Beachfront Self-catering Apartments se terugvoer

Thank you Phillip, we glad you and your family enjoyed your stay and hope to see you again.

Pilbra Beachfront Self-catering Apartments
Vanessa M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa M
Gesin met tieners

Verblyf was baie netjies, skoon en gerieflik.

Baie vriendelik en professioneel ontvang met aankoms. Daar was niks om oor te kla nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pilbra Beachfront Self-catering Apartments se terugvoer

Baie dankie Vanessa, bly julle het julle verblyf geniet en hoop of julle weer te sien.

Pilbra Beachfront Self-catering Apartments
Werner M - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Werner M
Gesin met klein kinders

Comfortable and great.

Very much enjoyed our stay. Bedding were comfortable. The owners were helpful and friendly.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Gemaklik en lekker.

Het dit baie geniet. Beddegoed was gemaklik. Die eienaars was baie hulpvaardig en vriendelik.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pilbra Beachfront Self-catering Apartments se terugvoer

Thank you Werner, for choosing the Pilbra, glad you and your family enjoyed your stay.
Hope to see you again.

Pilbra Beachfront Self-catering Apartments
Tracey M - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracey M
Saam met vriende

Great venue.

Was an awesome venue, friendly host, secure safe place.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Goeie venue.

Was 'n awesome venue, vriendelike gasheer, veilige plek.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pilbra Beachfront Self-catering Apartments se terugvoer

Thank you Tracey, glad you enjoyed the stay.

Pilbra Beachfront Self-catering Apartments
Adriana M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adriana M
Gesin met tieners

Was gerieflik en naby vir waar ons moes wees. Hulle adverteer gratis WiFi, maar kon vir meeste van die tyd dit nie opvang nie tensy jy op die hoekie van die balkon gesit het, aangesien die eienaars langsaan bly en dit seker hulle WiFi is.

Was gerieflik en skoon en naby winkels.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liz B - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Liz B
Gesin met tieners

Apartment was spacious and neat and had a lovely view.

Owners were friendly and helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pilbra Beachfront Self-catering Apartments se terugvoer

Thank you Liz, glad you and family enjoyed your stay. Hope to see you in future again.

Pilbra Beachfront Self-catering Apartments
Gerrie S - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike gasvrye mense. Woonstelle so ingerig om dit soos 'n tweede huis te laat voel.

Die eienaars is vriendelike en bedagsame Afrikaanse mense. Het 'n wonderlik tyd daar gehad en sal dit gerus vir enige iemand aanbeveel. Die woonstelle is ook vreeslik gemaklik en gee die gevoel van 'n tweede huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pilbra Beachfront Self-catering Apartments se terugvoer

Baie dankie Gerrie, dit was aangenaam om julle te ontmoet en bly julle het dit geniet. Hoop om julle weer te sien.
Groete

Pilbra Beachfront Self-catering Apartments
Ansa V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansa V
Gesin met tieners

Baie netjies en gerieflik.

Baie dankie Herbie en Gretha. Ons het heerlik gebly. Julle plek is baie netjies en gerieflik. Ons bespreek definitief weer by julle.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pilbra Beachfront Self-catering Apartments se terugvoer

Baie dankie Ansa. Bly julle het die tydjie geniet. Kom gerus weer.
Groete

Pilbra Beachfront Self-catering Apartments
Yvette E - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Silwerskoon en netjies.

Vriendelikke gasheer en gasvrou. Pragtige uitsig. Baie mooi eenheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pilbra Beachfront Self-catering Apartments se terugvoer

Baie dankie Yvette, bly julle het dit geniet, hoop om julle weer te sien.
Vriendelike groete

Pilbra Beachfront Self-catering Apartments
Yvonne Luiters L - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne Luiters L
Gesin met tieners

Baie gerieflik netjies.

Was baie rustig sal weer volgende keer terug gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pilbra Beachfront Self-catering Apartments se terugvoer

Baie dankie Warren, bly julle het dit geniet en kom gerus weer.
Vriendelike groete.

Pilbra Beachfront Self-catering Apartments
Deon E - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon E
Gesin met tieners

Sakpasverblyf.

Ons het 5 aande hier vertoef tydens die Septemberskoolvakansie. Ek kan Pilbra ten sterkste aanbeveel. Ons moes daagliks na 'n swemgala in Newton Park reis en a.g.v. van die snelweg en gebrek aan verkeer, was dit regtig baie gerieflik. Sal beslis weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pilbra Beachfront Self-catering Apartments se terugvoer

Baie dankie Deon. Ek is bly julle het dit geniet en gerieflik gevind. Kom gerus weer.
Vriendelike groete

Pilbra Beachfront Self-catering Apartments
Michael A - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michael A
Saam met vriende

The accommodation at Pilbra is 5 star.

The accommodation at Pilbra was amazing. The host Herbie and his wife welcomed us on arrival and made us feel at home from the start. The apartment was very neat and clean and the hosts were available with which ever request we had. We had an amazing stay at Pilbra and I would recommend it to anyone.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pilbra Beachfront Self-catering Apartments se terugvoer

Thank you Michael. We are glad you all enjoyed the stay, and we hope to see you in the near future again.

Pilbra Beachfront Self-catering Apartments
Dlouise J - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dlouise J
Gesin met tieners

Gerieflik, skoon en waarde vir geld vir 'n gesin van 4.

Ons was beïndruk met die verblyf en vriendelikheid van die eerste oomblik wat ons die foto's gesien het tot ons na ons verblyf weer vertrek het. Sal beslis eerste plek wees wat ons sal skakel as ons ooit weer verblyf in PE-omgewing benodig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pilbra Beachfront Self-catering Apartments se terugvoer

Baie dankie D'louise, bly julle het julle verblyf hier geniet en hoop om julle weer te sien.
Groete.

Pilbra Beachfront Self-catering Apartments
Cornelia L - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelia L
Saam met vriende

Pilbra has everything you need and more.

The host is very friendly, the flat itself has everything you need, its home away from home. And the location is superb. Will surely return as it's great value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pilbra Beachfront Self-catering Apartments se terugvoer

Thank you Cornelia. Glad you enjoyed the stay. Hope to see you again.

Pilbra Beachfront Self-catering Apartments
Vanaf
R800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Whaleswef 26, Blouwaterbaai, Gqeberha (Port Elizabeth), 6210, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAArrXfeWQGN6yBLykYD8Bfiwe5weeASc9hl5xW4TT8w8spnSkwHY?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 4) 22 5 1 5 26 Whales Way Bluewater Bay 6210 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.84411 25.64234
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem