Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pilgrim Vine

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hermitage-laan 17, Die Wingerd, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R7 250 per nag, vir 10 mense

Beskrywing

Pilgrim Vine is ’n ruim oopplan-selfsorghuis vir 8 gaste in Die Wingerd. Dit is ideaal vir groepe of gesinne wat die wynroetes, unieke markies en ander besienswaardighede in die area wil besoek.

Die dubbelverdiepinghuis beskik oor 4 slaapkamers, 4 badkamers, ’n kombuis, eetarea en 'n sitarea. Die hoofslaapkamer het ’n koninggrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n bad en 'n stort.

Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens wat op versoek in ’n koninggrootte-bed omskep kan word en ’n en suite-badkamer met ’n stort. Die ander 2 slaapkamers het ook elk 2 enkelbeddens wat op versoek in ’n koningrootte-bed omskep kan word. Die derde, aparte badkamer het ’n bad en 'n stort, en die vierde badkamer met 'n stort. 'n Bababedjie en 3 matrasse vir kinders is op versoek beskikbaar en linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met ’n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Etes kan by ’n toonbank of by etenstafels geniet word. Daar is ook ’n skottelgoedwasser en ’n koffiemasjien wat met bone werk.

Die groot sitarea het ’n TV met sekere DStv-kanale en Netflix, asook ’n kaggel en ’n leeshoekie waar gaste kan ontspan of werk doen. Die leefarea het ’n hoë plafon en lei na ’n dek wat ’n uitsig oor die tuin en swembad bied. Daar is lugversorging en WiFi in die hele huis en die huis gebruik sonkrag.

Gaste kan langs die swembad op die sonstoele of langs die vuurput ontspan. Daar is ’n buitekamer wat in 'n gimnasium omskep is en met ’n spinfiets en ander toerusting toegerus is. Parkeerplek is in ’n dubbelmotorhuis en buite beskikbaar. Die huis het ’n alarmstelsel en kameras aan die buitekant van die huis. Gaste sal met aankoms 'n kaasbord met wyn ontvang.

Pilgrim Vine het ook 'n ekstra loft woonstel beskikbaar vir twee extra gaste. Die loft woonstel het een slaapkamer wat as een koninggrootte-bed of twee enkelbeddens opgemaak kan word en ’n en suite-badkamer met 'n stort. Verder het die woonstel n oopplan-kombuis en sitkamer.

Pilgrim Vine is 1,5 km vanaf Waterstone Village en 3 km vanaf Somerset Mall waar daar verskeie winkels en restaurante is. Dit is ook 5 km vanaf Strand se swemstrand waar gaste kan branderplankry, visvang, swem, op sonsondergangvaarte gaan en in seisoentyd kan walviskyk. Gaste kan ook die Strand Waterworld & Fun Park besoek of putt-putt speel.

Slaapplek

’n Bespreking by Pilgrim Vine sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 10 resensies vir Pilgrim Vine
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Pilgrim Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Jaar gelys 3

Ligging

  • Hermitage-laan 17, Die Wingerd, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Gaste dink Pilgrim Vine het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R7 250
per nag, vir 10 mense
Vanaf
Vanaf R7 250
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hermitage-laan 17, Die Wingerd, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3e8c37332f0d73a0a645228eff5d45385fcebaf4f152140e0ed7c7722229831fdbdf6e1c4f924ea32540c256f8ca9239ec59?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 250 per nag, vir 10 mense 10 5 1 5 17 Hermitage Avenue Die Wingerd 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.06786936249 18.831501982209
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem