Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pilgrims Delight B&B

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stranger-laan 3, Wierdapark, Centurion, 0157, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 1)

Beskrywing

Pilgrim's Delight B&B is in Eldoraigne Security Village in Wierda Park, Centurion geleë. Hier kan jy egte, outydse Suid-Afrikaanse gasvryheid ervaar. Die eienaars sal persoonlik aan al jou behoeftes voorsien en verseker dat jou besoek 'n ontspanne en genotvolle ervaring is.

Die kamers is goed toegerus en bied gratis WiFi, 'n yskassie met tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n wekker, 'n haardroër, 'n muurkluis en 'n lessenaar met 'n leeslamp. Daaglikse lughawependeldienste is beskikbaar. Aandete is op aanvraag beskikbaar. Daar is gratis wasgoeddienste indien gaste langer as 3 dae bly en ons het veilige parkeerplek en buitelandse betaalmiddels.

Pilgrim's Delight B&B in Wierdapark, Centurion, is naby die Centurion Mall, Unitas Hospitaal (Netcare) en die Zwartkop Lugbasis, uitstekende gholfbane, Loftus Versfeld en Supersport Park met al die sportgeriewe geleë.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 43 resensies vir Pilgrims Delight B&B
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Stranger-laan 3, Wierdapark, Centurion, 0157, Gauteng
  • Gaste dink Pilgrims Delight B&B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 1)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 1)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stranger-laan 3, Wierdapark, Centurion, 0157, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE2OTE0ZTdmLWQ0YWUtNDIzOS04YmI2LWI2ZmVjY2U4MjkyMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 1) 43 5 1 5 3 Stanger Avenue Wierda Park 0157 Gauteng 021 201 8901 13:00-22:00 10:00 -25.871538486636 28.156852573156