Pin Oaks Bed and Breakfast

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Pin Oaks is 'n luukse B&B wat in die stil, rustige Hurlingham in Sandton geleë is. Dit is gerieflik net 3 km vanaf Sandton se middestad, besigheidsdistrik en die Gautrein se Sandton-stasie met maklike toegang tot hoofpaaie. Pin Oaks is ook ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers.

Dié B&B bied verblyf in 'n groot "master"-suite, "executive"-ateljeewoonstel en 'n tuinkothuis. Al die kamers het WiFi en DStv. 'n Kontinentale ontbyt word in jou kamer bedien en bestaan uit ontbytgraan, vrugte, jogurt, southappies, vrugtesap, tee, koffie en beskuit. Ons het wel 'n alternatiewe kragtoevoer indien beurtkrag geïmplementeer word.

Pin Oaks is in 'n groot boomryke tuin met toegang tot 'n swembad en tennisbaan. Daar is veilige parkeerplek op die perseel agter 'n elektriese heining en daar is ook paniekknoppies wat aan gewapende reaksie verbind is.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Forex
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Pin Oaks Bed And Breakfast gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 200 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za