Pin Oaks Bed and Breakfast
Beskrywing
Dié suite is 'n volledig gemeubileerde en moderne eenslaapkamerwoonstel met 'n slaapkamer, badkamer, volledige kombuis, sitarea en privaat binnehof. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort en toilet. Die kombuis is toegerus met 'n mikrogolf, yskas-vrieskas, oond, stoof met suigwaaier en skottelgoedwasser. Die woonstel het 'n platskerm-TV met DStv en WiFi is beskikbaar.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Minikroeg
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Rook is verbode. Geen troeteldiere. 'n Kontinentale ontbyt met pap, vrugte, jogurt, fyngebak, vrugtesap, koffie, tee, en beskuit word in die kamer bedien en is teen R150 ekstra beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Streng
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié tuinkothuis is 'n selfsorg-eenheid met 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer en die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, oondjie en kookplaat, 'n broodrooster, 'n ketel en 'n wasbak. Daar is ook 'n plafonwaaier, TV met DStv en gratis WiFi.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Minikroeg
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Rook is verbode. Geen troeteldiere. 'n Kontinentale ontbyt met pap, vrugte, jogurt, fyngebak, vrugtesap, koffie, tee, en beskuit word in die kamer bedien en is teen R150 ekstra beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Streng
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié suite is 'n groot slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Daar is ook 'n plafonwaaier, yskassie, TV met DStv en gratis WiFi.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Minikroeg
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Rook is verbode. Geen troeteldiere. 'n Kontinentale ontbyt met pap, vrugte, jogurt, fyngebak, vrugtesap, koffie, tee, en beskuit word in die kamer bedien en is teen R150 ekstra beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Streng
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Balmorallaan 36, Hurlingham, Sandton, 2196, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom