Pincushion Heights
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Brenton-on-Sea 216, Uitzigt Plaas Deel 117, Brenton-on-Sea, 6571, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18
- Vanaf R2 000 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Pincushion Heights bied verblyf in luukse selfsorgwoonstelle tussen Brenton-on-Sea en Lake Brenton in die Uitzicht Western Heads Natuurbewaringsgebied. Dié verblyf spog met 'n uitsig oor die bekende Knysna-strandmeer en op die Outeniekwaberge. Daar is ook 'n mooi uitsig oor die see en strande tussen Brenton en Buffelsbaai.
Verblyf word in verskeie woonstelle gebied wat via trappe bereik word en elk slaapplek het vir 2 gaste. Elke eenheid het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Skoon linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuisies is met 'n yskassie, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die Succulent Luukse Woonstel is die enigste eenheid met 'n stoof en 'n oond. Die kombuisies lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met die volle DStv-pakket en Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.
Sommige eenhede lei na 'n groot balkon met sonstoele. Gaste het toegang tot die unieke fynbostuine en die dek, en kan die boma-vuurput vir 'n aandbraai bespreek. Die perseel is sowat 10 ha en daar is stap- bergfietsroetes in die Goukamma Western Heads Bewaringsgebied wat gaste kan aandurf.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Peter Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Maande gelys 10
Ligging
- Brenton-on-Sea 216, Uitzigt Plaas Deel 117, Brenton-on-Sea, 6571, Wes-Kaap
- Gaste dink Pincushion Heights het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Brenton-on-Sea Knysna Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Brenton-on-Sea 216, Uitzigt Plaas Deel 117, Brenton-on-Sea, 6571, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18