LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Pine Tree Lodge | LekkeSlaap
+45

Pine Tree Lodge

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 28 resensies vir Pine Tree Lodge
Netheid
3.9/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
3.8/5
Thembisa Q - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thembisa Q
Saam met eggenoot / lewensmaat

Marvellous

The place is very safe and the staff is friendly and welcoming. I enjoyed my stay and I will come back.

Pine Tree Lodge's terugvoer

Good day Thembisa,

Thank you so much it was great having you around so much appreciated,,see you next time.

Pine Tree Lodge
Linda Louise H - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Linda Louise H
Saam met eggenoot / lewensmaat

An enjoyable and relaxing stay.

Comfortable and clean, very attentive staff.

Pine Tree Lodge's terugvoer

Thank you so much we do appreciate.

Regards,
Ina

Pine Tree Lodge
Anzel P - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anzel P

Excellent.

Excellent value for money. Close to airport, shops and restaurants. Breakfast on request, and a must. Very delicious and value for money. Will definitely return. Thank you Ina!

Pine Tree Lodge's terugvoer

Thank you Anzel it was lovely having you around.

Regards,
Ina

Pine Tree Lodge
Callie V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Callie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Voldoen aan ons behoefte.

Ina was baie vriendelik en hulpvaardig. Naby lughawe wat vir ons gewerk het aangesien ons ons kinders daar moes kry.

Pine Tree Lodge's terugvoer

Thank you Sir I appreciate.

Pine Tree Lodge
George S - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
George S
Enkelreisiger

Net oorgeslaap. Rustig en veilig.

Enigste nadeel: net een van vier ligte in kamer het gebrand.

Lunga T - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Lunga T
Enkelreisiger

Average.

Loads of potential, but needs to be tidied up. Place is dirty.

Yolanda V - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Yolanda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Frustrerend.

Toilet was aanhoudend verstop en internet was pateties. Geen DStv gewees nie!

Wehan L - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wehan L
Gesin met klein kinders

Skoon, netjies en stil.

Perfek.

Pine Tree Lodge's terugvoer

Dankie Wehan. Hoop om julle gou weer te sien.

Groete Jurgen

Pine Tree Lodge
Johann N - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johann N

Net wat ons gesoek het.

Die kamer was baie netjies en skoon. Vir ons tweede dag het ons tot skoon handdoeke gekry plus die kamer was weer skoongemaak. Het nie die eienaar persoonlik ontmoet nie, maar was baie vriendelik en behulpsaam oor die foon. Die beste deel was hoe gemaklik die beddens geslaap het. Sal definitief in die toekoms weer van Pine Tree Lodge se dienste gebruik maak.

Pine Tree Lodge's terugvoer

Baie Dankie Johann. Ons sien uit om julle weer te verwelkom.

Pine Tree Lodge
Tienie P - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tienie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed oor die algemeen.

Sou 'n tafeltjie met 2 stoele waardeer het en sou meer sportkanale op die TV waardeer het.

Annemarie P - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annemarie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is 'n netjiese, rustige en bekostigbare plek.

Dit is heerlik sentraal en naby alles, sekuriteit is goed en die bestuurder absoluut hulpvaardig en baie vriendelik, sal baie maklik weer hier bly. Ons het lekker gerus en dit baie geniet. Baie dankie Jurgen dit was heerlik om jou te ontmoet en ook vir jou vriendelike diens, uit die boonste rakke!

Linda J - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Linda J
Enkelreisiger

Eerste indrukke swak en dit het geensins met die tyd verbeter nie. Teleurgesteld, lyk of die mense nie hands-on is nie en weet nie wie inboek nie.

Om te begin, die "manhole" op die inrit na die interkomstelsel is onooglik en verhoed dat jy tot naby die paaltjie van die intercom kan ry. Ek is ontvang deur 'n persoon wat gevra het of ek net een aand oorslaap, nadat ek hom my naam gegee het en hy alreeds by die hek met die kamer se sleutel gestaan het. Ek weet dat dorpe by die kus/see sukkel met muf, maar die klomp muf wat teen die badkamerteëls was, is darem nie aanvaarbaar nie. Daar was ook skeerseep en stoppelbaard op die teëls bokant die wasbak, wat ekself die tweede dag maar afgewas het. Die vloerteëls in die stort kan gerus geskrop word. Die bed se een poot is los en val uit (agterpoot naaste aan die venster). Die bedlampie (verste van die venster) is vuil en die mat by die kopstuk en kragprop kort beslis 'n stofsuig. Op 2/1/2017 het gaste gery en hulle Redbull-blikkie en nog 'n plastiekbottel in die agtertuin uitgegooi - toe ek die oggend van 6/1 ry, het dit nog steeds daar gelê. Daar is nie juis 'n aanduiding van kantoorure nie. Ek was 2 keer by die kantoor om die uitstaande geld te betaal en uit te vind wat ek met die sleutel moet doen as ek vroeg op 6/1 vertrek, en die derde keer kon ek iemand aan diens vind. Ek sal definitief nie hierdie plek aanbeveel nie. Vir daardie prys is daar netjieser plekke in ander gastehuise beskikbaar. Ek het in kamer 7 gebly. Ek bly in baie gastehuise en hierdie is maklik die swakste venue wat ek die afgelope 6 jaar gesien het.

Minette V - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Minette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf was vuil.

Die verblyf was vuil. Ligte (bulbs) was geblaas. Lugversorging het nie gewerk nie. Dit is geensins soos wat geadverteer word op die webtuiste nie, en ek sal dit nie aanbeveel nie.

A J - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
A J
Saam met vriende

Die badkamertjies is walglik, die plek is vuil en die foto's op hulle website bedrieglik.

Die badkamertjies is walglik - daai stortvloere het seker in jare nie Dettol gesien nie, die plek is vuil en die foto's op hulle website bedrieglik.

Pine Tree Lodge's terugvoer

Good day,
From us at Pine Tree lodge, we would like to apologise for any inconvenience.
Regards, Pine Tree Lodge

Pine Tree Lodge
Gerida G - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerida G
Besigheidsreis

Goeie waarde vir geld.

Alles was skoon en netjies. Ontbyt was onverbeterlik en die gasheer was vriendelik en verwelkomend! Kan hulle definitief aanbeveel.

James N - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
James N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut aaklige, onnet en grillerige plek.

Eerste kamer se duvet-oortreksel was vuil. Ons is geskuif na 'n kamer met stukkende, vuil gordyne, kussings is pateties, stort is swart van alge, lugversorging wys in verkeerde rigting en maak glad nie vertrek eers koud nie. Eerste indrukke van buite is onnet. Alles staan rond en bont. Absoluut aaklige plek. Verwelkoming was aanvaarbaar en dis al. Sal beslis nooit weer daar boek nie. Geen waarde vir geld nie.

Pine Tree Lodge's terugvoer

Good day James,

I apologize that your stay with us was not to your liking and did not meet your needs. This is most certainly the first time we have had a bad review or unhappy guests. I wish you well and a Blessed 2016 for you and your family.

Regards,
Jurgen Ellis - Pine Tree Lodge manager

Pine Tree Lodge
Urshurla L - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Urshurla L
Gesin met klein kinders

Fantasties!

Dankie LekkeSlaap. Ons verblyf was fantasties!! Welgedaan Pine Tree Lodge.

Karin S - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karin S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies gerieflik en privaat.

Lekker groot badkamer met warm water. Gerieflik en privaat as ook baie veilig.

Henry B - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Henry B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie waarde vir geld

Die kamer was gerieflik. Die diens was baie goed. Alles was baie netjies en die kamer is daagliks skoongemaak.

Gert R - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles uitstekend!

Sal weer daar gaan bly.Vriendelikheid en gaan uit hulle pad om te help. Het tuis gevoel. Hierdie was 'n lekke ervaring. Uitstekend!

Nomthandazo M - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nomthandazo M
Gesin met klein kinders

Keep up the good work.

Superb service and we enjoyed our stay.

Willie S - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was baie tevrede.

Dankie. Sal weer besoek as ons die geleentheid kry!

Sarel D - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Sarel D
Saam met vriende

Plek voldoen aan basiese vereistes.

Netjies binne in die kamers, maar buite kan meer gedoen word om die plek meer aantreklik te maak.

Marika P - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marika P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed geleë naby lughawe, baie gerieflik.

Letterlik 5 minute vanaf lughawe en baie gerieflik. Die personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Lekker gebly en geslaap. Gerieflike stort, daar was geen wesentlike probleme gewees nie.

Elmarie D - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie diens.

Vriendelike ontvangs en maklike bespreking deur LekkeSlaap. Bekostigbaar - hou dit so!

Ria P - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Ria P
Saam met vriende

Goeie en bekostigbare oornagverblyf!

Die kamer is mooi en skoon, 'n klipgooi vanaf die lughawe en naby PE se Waterfront.

Paledi S - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Paledi S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ther place is wonderfull its a home away from home.

Nice place to stay with a family.

Clinton D - Des 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clinton D
Besigheidsreis

Beslis waarde vir geld.

Vriendelike diens, skoon en veilig. Sal weer oorbly.

Vanaf R640
per nag (plek vir 2)
Vanaf R640
per nag (plek vir 2)
Vanaf R640
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 29 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Union-weg 25, Walmer, Port Elizabeth, 6070, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8d34e1623e28d166782d3982d82928ae223910fbbc2f4d362ac9d073ff8e92a1f2b464bdfaa80a3b56a161a06a9222189b10?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R640  per nag (plek vir 2) 28 5 1 4 25 Union Road Walmer 6070 Oos-Kaap 086 999 0018 12:00-19:00 10:00 -33.979746451648 25.606824159622
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!