Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pinehurst Place

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 54 resensies vir Pinehurst Place
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Madelein W - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful place.

Lovely stay in a beautiful, secure estate.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Casper R - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Casper R
Saam met eggenoot / lewensmaat

As advertised, lekker gebly en mooi skoon groot kamer.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, stil en luuks.

Wonderlike gasheer en -vrou. Ons het lekker gebly in 'n skoon, stil, luukse plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andy S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andy S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice and friendly owner, the place was spotless, quiet and peaceful and safe.

Nothing extra to add.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan S
Gesin met tieners

Hulle is nie ingerig vir koue temperatuur nie.

Geen winterlakens. Geen vars handdoeke al bly dit klam in koue weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Moss G - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Moss G
Saam met vriende

No full kitchen facilities.

The mini kitchens are in the bedrooms, which is not ideal. No lounge is available for a common place for all to congregate and very limited parking space for three or more cars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pinehurst Place se terugvoer

Good day Moss,
I am so sorry to read your comments, regarding our self-catering studios and I am rather disappointed that you chose to compromise my excellent reviews and indicate that you were not aware of the configuration and design of Pinehurst Place, which is clearly advertised, as 4 individual, self-catering, guest suites with own patios and Weber braais. This is the first comment that I have ever had, of this nature, as people know what they are booking and as you can see from my reviews are very happy with what they find. I would really appreciate it if you would look at the description of Pinehurst Place again online and advise me if it is ambiguous or not. If it is not patently clear what you are booking then I apologise, however, if it is clear then, with respect, Moss, is it fair to detract from all my good reviews because you did not check, carefully, what you were booking. By your own admission, you wanted to book a guest house but you obviously did not read the detailed description, didn't take cognizance of the 4 individual prices of the 4 different suites and in addition, the low prices per night, should have indicated to you that this was not a guest house with lounge, dining room and full kitchen. As regards service all my reviews speak for themselves. I personally, met you at the Estate entrance, you followed me to Pinehurst Place and when you indicated your disappointment that it was not a Guest House, which you were anticipating, I offered to try and source a Guest House for you, on the White River Country Estate, which I did, but you chose not to take it as you would have had to pay the owner, R3750 per night because it did not belong to me and I was fully booked and had no alternative accommodation for you. Our standard cancellation policy would apply in this situation and it was not possible to give a refund when you arrive on Good Friday, for the Easter weekend, as I would not be able to fill the units at this late stage and what was advertised and paid for is exactly what you received. Regarding my service, I spoke to your colleague, Gerard, every day and asked if there was anything I could do to assist as I knew you were disappointed and he said he understood the circumstances and you were making the best of what you had booked. Regarding the parking, most of the 320 houses on the White R Country Estate have 2 garages and I have only 4 guest suites we provide 3 undercover and 3 open parking bays, so I am puzzled by your comment on the parking facilities, as you arrived in 1 vehicle? I do understand your embarrassment in front of your friends when you discovered your mistake but I would really appreciate it if you would accept responsibility and admit the error instead of discrediting my accommodation, unjustifiably.
Warm regards
Penny Robinson

Pinehurst Place
Ruth N - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruth N
Gesin met tieners

A comfortable stay in a beautiful, secure estate.

The rooms were comfortable and adequately equiped and the estate is beautiful with lots to do.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rene G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene G

Penny, the hostess, was a real gem. Friendly, caring and went out of her way to make our stay comfortable.

Accommodation was neat, clean, comfortable with peaceful surroundings in a golf estate. Was the perfect getaway from the city and will be back soon. Thanks Penny.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pinehurst Place se terugvoer

Dear Rene, thank you so much for your great review, I really appreciate it. It was a pleasure hosting you and your family and we are pleased that you enjoyed your stay with us. We look forward to hosting you again in the future. Warm regards. Penny

Pinehurst Place
Karin B - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Our home away from home.

Ons het regtig heerlik gebly vir die 2 dae. Wat veral beïndruk het, was die feit dat ons presies gekry het wat die foto's voorstel. Pragtig, skoon en alles in 'n goeie werkende toestand. Dankie Penny.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sharda N - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Sharda N
Enkelreisiger

My stay was pleasant and restful.

I went to White River for a rest. Pinehurst Place offered a pleasant venue in a lovely country estate where I could go walking.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pinehurst Place se terugvoer

Thank you, Sharda. It was lovely meeting and hosting you and we are pleased you enjoyed you stay and rest.
For next the time, I suggest that you book our luxury Ethnic Studio which has 2 leather recliners, dining table, small garden and is much larger than the Bluebird. It's not much more in price and is good value for money.
Warm regards,
Penny.

Pinehurst Place
Nathi M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nathi M
Saam met eggenoot / lewensmaat

It's a peaceful place and their safety its on other level.

The owner is so friendly and welcoming.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pinehurst Place se terugvoer

Thank you for your pleasant review. It was a pleasure hosting you, we hope to see you soon.

Pinehurst Place
Jaco V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie privaat, pragtig en baie veilig.

Dis die pragtigste landgoed wat ons nog besoek het. Dis rustig, baie mooi en baie veilig. Ek sal dit selfs oorweeg om eiendom daar te koop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marilda S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik

Ek en my vrou, dogter en skoonseun met hulle 2 kindertjies van 3 en 1 jaar onderskeidelik, asook my swaer en skoonsus en hulle seun en skoondogter met 2 klein kinders, het die hele plek bespreek vir die naweek. Daar was absoluut geen moeilikheid nie en die eienaar en haar man was regtig akkommoderend met watookal ons versoek het. Sal dit regtig sterk aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis H - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Genoeg geseg.

Genoeg blyk uit die sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bernice D - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernice D
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was great to meet Penny and Tony who were extremely hospitable and helpful.

We will most certainly stay at Pinehurst Place in the near future.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chas A - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chas A
Gesin met tieners

Rooms were very neat and clean.

Lovely accommodation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eddie V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eddie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie nice.

Sal dit enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pinehurst Place se terugvoer

Hi Eddie,
Thank you for your kind review and we are pleased you enjoyed your stay.

Pinehurst Place
Deon D - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend

Opgegradeer na ’n groter kamer sonder enige addisionele kostes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Azola M - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Azola M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very pleasant.

Secure and tranquil. Nice getaway from the hustle and bustle of the city.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thys M - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thys M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig in mooi tuin. Gerieflik toegerus.

Die WiFi "Connection" needs serious attention

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pinehurst Place se terugvoer

Thank you for your review and your compliments, appreciate it. We apologise for the fluctuating wifi but it was a Vodacom issue over a period of 2 weeks in White River and we hope that next time you visit you will have a problem free wifi reception. Unfortunately, we are at the mercy of our service providers and although we have fibre optic cables on our estate, we do have the odd hiccup with our service provider.
We hope to host you again in the future.
Warm regards
Penny

Pinehurst Place
Elisha L - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elisha L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Genotvol, gerieflik, veilig en goeie waarde vir jou geld.

Ons gasvrou, Penny, is n baie vriendelike en hulpvaardige persoon. Ons het sommer dadelik tuis gevoel. Die slaap-eenhede het elkeen sy unieke en baie smaakvolle interieur. Alles mooi skoon, netjies en op sy plek. Die estate self is pragtig en het 'n ware vakansie-atmosfeer. Die ontbyt by die gholfklub was heerlik en goeie waarde vir jou geld. Ons sal definitief in die toekoms weer gebruik maak van die plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pinehurst Place se terugvoer

Good morning Elisha,
Thank you very much for your wonderful review, it was a pleasure hosting you and your family at Pinehurst Place and I am so glad to hear that you had a wonderful stay and enjoyed your time on the estate!
We hope that we will have the opportunity to host you again in the near future.
Warm Regards,
Pinehurst Pace

Pinehurst Place
Zelda H - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Regtig waarde vir geld.

Ons het dit baie geniet. Die diens is puik en die eienaar is baie vriendelik. Dit is heerlik stil en rustig en mens kan regtig ontspan. Verblyf was baie aangenaam en sal definitief weer teruggaan soontoe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pinehurst Place se terugvoer

Good day Zelda
It was really a pleasure meeting you in December and we are so pleased you were comfortable and enjoyed your stay.
Thank you for the lovely review and we look forward to hosting you again in the future.
Blessings and warm regards,
Penny

Pinehurst Place
Tebogo M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tebogo M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Everything is clean and everyone is friendly.

It is an amazing place to be.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pinehurst Place se terugvoer

Thank you Tebogo for your lovely review.
It was a pleasure hosting you both and we look forward to your next visit to White River!
Warm regards

Pinehurst Place
Derik En Estelle P - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derik En Estelle P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige en rustige atmosfeer in Gholflandgoed.

Baie mooi kamer met gerieflike bed, heerlike nagrus en stoepie met uitsig na tuine. Die eienaar het haar WiFi booster beskikbaar gestel om sein vir aanlynkonferensie te versterk. Baie vriendelik en akkommoderend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pinehurst Place se terugvoer

Dear Estelle,
Thank you very much for your great review and I am pleased I could help with your international conference call and that you were comfortable in our accommodation.
We look forward to hosting you again in the future.
Warm regards,
Penny

Pinehurst Place
Robertha R - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robertha R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, stil, skoon en veilig.

'n Plek waarna ek weer in die vervolg sal wil terugkeer en aan vriende sal aanbeveel. Eienaars/personeel baie vriendelik, wens ek kon langer bly. Die hele omgewing het my totaal verbaas, laat mens dink om eers jou eie land te verken voor jy oorsee gaan is 'n ware gesegde van ons grootmense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pinehurst Place se terugvoer

Dear Roberta,
Thank you very much for your excellent review. We are so pleased you enjoyed your stay, environment and were comfortable. We really appreciate your 5 star rating and hope to see you again in the near future.
Warm regards
Penny

Pinehurst Place
Willie M - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Super netjiese, goed toegeruste, veilige verblyf.

Ons het oppad terug van die Krugerwildtuin, een nag oorgeslaap by Pinehurst Place 36. Ethnic eenheid. Wat 'n pragtige, super netjiese, goed toegeruste en mooi gemeubileerde selfsorg-eenheid is dit nie! Alles wat nodig is is daar indien mens 'n paar dae daar wil bly om Krugerwildtuin en ander toeriste aantreklikhede te besoek en as jy terug kom laatmiddag kan jy n vleisie braai in die Weber op die stoep en net rustig wees in 'n rustige veilige omgewing. Die eienaar, Jenny is 'n baie vriendelike en behulpsame dame. Die melk en lekker koue drinkwater in die yskas en beskuit vir oggendkoffie was 'n bonus! Ons sal beslis weer daar gaan oorslaap en beveel Pinehurst Place 36 aan vir enigeen wat oornag of paar dae verblyf soek in Witrivier. Dit is die beste! Jenny, dankie dat ons by julle pragtige plek kon oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pinehurst Place se terugvoer

Dear Soekie,
Thank you very much for your excellent review. We really appreciate it and are so pleased you enjoyed your stay with us.
We look forward to seeing you again in the future.
Warm regards,
Penny Robinson

Pinehurst Place
Jan W - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie veilig en netjies en wel geleë in omgewing

Die in- en uitgang by die estate was baie goed en veilig. Die akkommodasie was baie netjies en Penny was baie vriendelik en gaaf. Geen probleme. Ek beveel die plekkie aan sonder enige bekommernis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda H - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilig, vriendelik en fantasties!

Penny en Tony het pragtige, veilige akkommodasie wat enige reisiger tevrede sal stel. Ons het ons verblyf baie geniet. Ons sal sommer gou terug wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pinehurst Place se terugvoer

Dear Amanda,
Thank you very much for your wonderful review. We get many cyclists visiting us and they all comment on the amazing, scenic and interesting routes available. We are so pleased that you enjoyed your stay with us and we look forward to hosting you again in the future.
Warm regards,
Penny

Pinehurst Place
Roelof D - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelof D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename verblyf in 'n baie goeie plek.

Die ligging in 'n veiligheidsgebied was van groot waarde en die geleentheid om veilig rond te stap is verwelkom. Ons is baie goed behandel deur Penny en Toby Robinson. Die wooneenheid was fyn afgerond en toegerus met wat ons kon nodig kry. 'n Heerlike verblyf!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pinehurst Place se terugvoer

Dear Roelf,
Thank you for your excellent review. We really enjoyed having you and your wife and are so pleased that you enjoyed your stay with us.
We look forward to seeing you again in the future.

Pinehurst Place
Nomfundo S - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nomfundo S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice and quiet place. We enjoyed our stay.

Pinehurst is the place to be.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pinehurst Place se terugvoer

Thank you Nomfundo.
Pleased that you enjoyed your stay.

Pinehurst Place
Tertius S - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tertius S
Saam met vriende

Great.

Penny is a fantastic host.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Fantasties.

Penny is 'n fantastiese gasvrou.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pinehurst Place se terugvoer

Thank you very much for your excellent review. I am so pleased that you enjoyed your stay and were happy with the accommodation. Hope you had a successful trip and would love to see you and your Dad again on his next trip to SA.
Warm regards,
Penny

Pinehurst Place
Nicky R - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicky R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie rustig gerieflik en ontspannend.

Penny was baie vriendelik en die kamer was baie gerieflik en skoon. Alles wat nodig is was daar. Sal weer gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan K - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan K
Besigheidsreis

Baie gemaklik en vriendelik.

Het die verblyf geniet, baie vriendelik ontvang deur Penny. Het alles wat ek nodig gehad het vir 'n besigheid trip.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pinehurst Place se terugvoer

Thank you very much Riaan, appreciate your review. Hope to see you again soon.
Regards,
Penny

Pinehurst Place
Hantie M - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hantie M
Enkelreisiger

Netjies, stil, rustig, ruim, definitief 'n plek waarheen ek sal teruggaan!

Baie aangename verblyf, netjies en skoon, ruim met alles wat 'n mens nodig het. Heerlik gebly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pinehurst Place se terugvoer

Dear Hantie,
Thank you very much for your stunning review. We appreciate your comments and more importantly that you were happy and comfortable in Pinehurst Place.
We look forward to your next visit.
Warm regards
Penny Robinson

Pinehurst Place
Christine S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful!

What a great stay! The rooms are very neat and clean.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Wonderlik!

Het so lekker gebly! Die kamers is baie netjies en skoon.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pinehurst Place se terugvoer

Dear Christene,
It is much appreciated, and we are so pleased you enjoyed your stay with us. We hope to see you again in the future.
Warm regards,
Penny

Pinehurst Place
Elizma P - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizma P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, skoon en gerieflik. Het al voorheen ook daar gebly en sal beslis weer.

Baie vriendelike mense. Baie netjiese eenhede met alle benodigdhede ingesluit. Sal dit beslis aanbeveel vir ander en self ook weer van hul verblyf gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pinehurst Place se terugvoer

Good afternoon Elizma,
I am so pleased you enjoyed your stay, and it was good to see you again. Thank you for the excellent review, and we hope to see you again in the future.
Warm regards,
Penny

Pinehurst Place
Derek M - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derek M

Vriendelike diens, baie netjiese kamers, goeie ligging.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pinehurst Place se terugvoer

Dear Derek,
Thank you for your kind review and we appreciate the 5 stars. Very pleased you enjoyed your stay.
Warm regards,
Penny

Pinehurst Place
Carolyn A - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carolyn A
Gesin met tieners

Short and sweet but perfect. Well worth the stay!

Highly recommended it! Perfect stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pinehurst Place se terugvoer

Dear Carolyn,
Thank you so much for your delightful review. It is very much appreciated and we hope to see you again soon.
Warm regards,
Penny

Pinehurst Place
Edward O - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edward O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, gerieflik, skoon en baie rustig.

Volgende keer kom ons langer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pinehurst Place se terugvoer

Dear Edward,
Thank you for your very complimentary review. We are pleased that you were comfortable, enjoyed your stay and noticed our standard of cleanliness and attention to detail. We look forward to hosting and seeing you again.
Warm regards,
Penny

Pinehurst Place
Christine B - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dis in 'n mooi omgewing en ons het die staproetes in die estate geniet.

Ons is baie vriendelik ontvang, en die eenheid was mooi netjies skoongemaak elke dag. Ons het lekker geslaap op die koninggrootte-bed, en kon elke dag ons etes voorberei met alles in die kombuis (Ethnic eenheid). Daar is wel net 1 induksiestoofplaat, maar dit was voldoende vir ons. Ons kon ook lekker op die stoep sit en braai en luister na die harmonie van allerhande voëltjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pinehurst Place se terugvoer

Good afternoon Christene,
We are so pleased you enjoyed your stay and everything was to your satisfaction.
Thank you for your lovely review and we look forward to seeing you again.
Warm regards
Penny

Pinehurst Place
Fanie V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut elke sent werd!

Elke oomblik, vanaf ontvangs tot ons vertrek was net een plesier! Die eenheid was pragtig toegerus, netjies en koel -niks het kortgekom nie. Tony en Penny was uitstekende gashere en ons sal vir seker weer daar oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pinehurst Place se terugvoer

Dear Francois,
Thank you very much for your awesome review. We are so pleased you enjoyed your stay, and we look forward to hosting you again in the future.
Warm regards,
Penny

Pinehurst Place
Janis M - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janis M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflik, skoon en veilig.

Gemaklik, skoon en gerieflik. Die gasvrou het so 'n mooi gesindheid en het ons so tuis laat voel. 'n Baie veilige omgewing, binne in 'n "golf estate". Kon met 'n geruste hart gaan stap die een aand. Kan definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pinehurst Place se terugvoer

Dear Janis,
Thank you so much for your wonderful review and compliments and I am so pleased that you enjoyed your stay with us. I hope the wedding was a success and we look forward to seeing you again.
Warm regards
Penny

Pinehurst Place
Betsie B - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Betsie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon, gasvry.

Plekkie skoon en netjies, ligging goed. Sal graag weer daar bly as ons weer in daardie area is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pinehurst Place se terugvoer

Dear Betsie,

Thank you so much for giving us this lovely review and it was a pleasure accommodating you. We appreciate your trouble and look forward to hosting you again in the future.

Warm regards
Penny

Pinehurst Place
Melanie S - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie S
Saam met vriende

Heerlike oornagplek op pad na Wildtuin.

Dis goed geleë ten opsigte van die Wildtuin en ander besienswaardighede in die Witrivier area. Vriendelike eienaar wat uit haar pad gaan om te vir seker dat jou verblyf 'n goeie ervaring is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pinehurst Place se terugvoer

Dear Melanie,
Thank you very much for your good review and we are very pleased that you enjoyed your stay with us. We look forward to seeing you again next year.
Warm regards
Penny Robinson

Pinehurst Place
Lynn S - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynn S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent value for money - they have thought of everything.

Comfortable, spacious and thoughtful accommodation.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Uitstekende waarde vir geld - hulle het aan alles gedink.

Gerieflike, ruim en bedagsame verblyf.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pinehurst Place se terugvoer

Dear Lynn,
Thank you very much for your excellent review, much appreciated. We are so pleased that you were comfortable and enjoyed your stay with us. We look forward to seeing you again next year for the Panorama cycle Tour.

Warm regards,
Penny Robinson

Pinehurst Place
Elmarie D - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elmarie D
Gesin met tieners

Smaakvol en baie netjies. Uitstekend geleë.

Heerlik gebly en die diens was puik. Die plekkie is bietjie klein as jy met 'n gesin reis en die dag in die kamer moet deurbring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pinehurst Place se terugvoer

Thank you very much Elmarie for your good review. I agree that the Limetime and Bluebird are quite small so next time you visit us you must book the Ethnic and Lavender Units as they are much larger and have their own private gardens in front of the Units and a dinette/lounge area as well.

Thank you for taking the time to send a review.

Kind regards
Penny

Pinehurst Place
Ri V - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ri V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gerieflike blyplek.

Ons het baie lekker by Pinehurst Place gebly! Ons sal definitief weer daar bly as ons in die omgewing is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pinehurst Place se terugvoer

Dear Maria,
Thank you very much, we appreciate your excellent review and look forward to hosting you once again.
Warm regards
Penny

Pinehurst Place
Willem L - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Werklik professionele verblyf en ontvangs. Ek gee vol punte vir die verblyf.

Ek sal dié verblyf aanbeveel by voornemende gaste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pinehurst Place se terugvoer

Dear Willem,
Thank you very much for your excellent review. We really appreciate your comments and hope we see you again in the future.
Warm regards
Penny & Tony

Pinehurst Place
Magda P - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n heerlike plek om oor te slaap!

Tony en Penny was die perfekte gasheer/dame. Hulle is vriendelik, bedagsaam en hulpvaardig. Die fasiliteite is pragtig. Die akkommodasie is volledig toegerus met alles wat jy by jou huis ook het. Ons sal enige tyd weer soontoe gaan en ook vir 'n langer tydperk daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pinehurst Place se terugvoer

Dear Magda,
Sorry that I have not replied to you sooner but I have only just noticed your review! We are so pleased that you enjoyed your stay with us and thank you very much for your wonderful review. We hope we will see you again soon.
Kind regards
Penny

Pinehurst Place
Wilma M - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautifully decorated, spotlessly clean, safe and really great hosts.

We thoroughly enjoyed our stay at Pinehurst Place. The hosts, Penny and Tony, are wonderful people and made us feel at home immediately and even went our to their way to help us sort out a problem we had with our bike. The rooms are beautifully decorated (each unit with its own theme) and spotlessly clean. We had all that we needed in the kitchenette to cook ourselves a meal in the evenings - there is also a Weber available should you want to braai. The security estate is beautiful, safe and quiet. We will definitely go back and also recommend it to our friends and family.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pinehurst Place se terugvoer

Thank you Wilma and Keith, we really appreciate your excellent review and we hope to see you again soon.

Pinehurst Place
Hein R - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hein R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons is hartlik ontvang en die verblyf was baie gerieflik, met al die nodige luukshede. Mooi skoon en baie veilig in 'n baie mooi omgewing.

Die eienaars het ons hartlik ontvang en ingelig oor die omgewing. Die selfsorg-eenheid waarin ons gebly het was ruim en gerieflik, goed toegerus (insluitende 'n privaat stoep met 'n braaifasiliteit) met al die nodige luukshede. Dit is in 'n baie veilige en mooi area geleë (landgoed met sekuriteit) en maklik bereikbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pinehurst Place se terugvoer

Dear Hein,
Thank you very much for your excellent review. We do appreciate it and we hope to see you again in the future.
Warm regards
Penny

Pinehurst Place
Jared K - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jared K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful.

A great getaway.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Harry D - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Harry D
Saam met vriende

Wat 'n verrassing!

Die vriendelikheid van Penny (en haar man) was die begin van 'n wonderlike week. Buiten die baie lekker verblyf het sy, toe my motor se battery onklaar raak, selfs haar motor aangebied om my vervoerprobleem op te los! Die deurgaanse netheid het ook die verblyf heerlik gemaak! Toe die res van die familie later opdaag, wat by 'n ander gastehuis tuisgegaan het, het sy kosteloos beddegoed verskaf ten einde hulle tegemoet te kom met hulle slaapplek probleem. Ek kan bladsye vol haar lof besing, maar gaan ondervind self hoe wonderlik mense nog kan wees. En dit nog buiten die pragtige woonplek en 100% veiligheid. Wens ek was al terug!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Pinehurst Place se terugvoer

Dear Harry,

Thank you so much for your wonderful review. I really appreciate your recommendation and I look forward to seeing you again soon!

Regards,
Penny

Pinehurst Place
Ben V - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben V
Saam met vriende

Alles wat jy in 'n gastehuis-opset kan kry was puik, en ons bly in baie gastehuise.

Ons is baie goed ontvang. Die eienares het deurgaans met ons kontak gemaak. Sy het selfs baie moeite gedoen om vir ons 'n geskikte eetplek vir oujaarsaand te kry. Die eiendom is in 'n baie veilige landgoed geleë en ons kon lekker laatmiddae gaan stap het. Alles was absoluut puik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R840
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R840
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R840
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pinehurst-rylaan 36, Witrivier-landgoed, Witrivier, 1240, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb8036ed5deb6de589f4d609f3cb161d59c8fc57569570375d851545e66c6e2bdb3526547a7cbc668c0d7910f3deb92c733b8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R840 per nag (plek vir 2) 54 5 1 5 36 Pinehurst Drive White River Country Estate 1240 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.28363 31.003876