Pinetree Cottage Noordhoek
Opsomming van Resensie
Nicolien V - Jan 2021
Gemiddeld
Heerlike stil omgewing om te rus, maar tog naby genoeg om alles in die Kaap te besigtig. Skoon en netjies met vriendelike diens.
G H - Des 2020
Gemiddeld
Relaxing, peaceful.
Annare V - Nov 2019
Gemiddeld
Pragtige plek in mooi omgewing waar 'n mens heerlik kan ontspan.
Darius H - Des 2018
Gemiddeld
Fantastiese, wonderlike waarde vir geld.
Lees meerPinetree Cottage Noordhoek's terugvoer
Baie baie dankie Darius vir jou vriendelike woorde. Ons is baie bly dat jy jkuiertjie so geniet het.
Kom gerus weer ons sal jou graag ontvang
Alles van die beste vir jou daar in die baie spesiale Namibie.
Groete,
Ria en Pippa en Labbies
Catherine C - Jan 2018
Gemiddeld
I would recommend it to anyone!
Neil S - Jan 2018
Gemiddeld
Dit was absoluut elke sent werd.
Pinetree Cottage Noordhoek's terugvoer
Baie baie dankie vir julle vriendelike gedagtes oor ons upstairs.
Dit was vir ons ook baie lekker om julle te leer ken en om julle te huisves.
Julle is altyd welkom.
Gf K - Des 2017
Gemiddeld
Baie gerieflik en netjies.
Pinetree Cottage Noordhoek's terugvoer
Baie lekker om julle te leer ken en dit was baie spesiaal om n "honeymoon couple" te huisves!
Beste wense vir die toekoms en ons hoop ons sien julle gou weer!!!
Thabiso M - Okt 2017
Gemiddeld
Everything was first class.
Pinetree Cottage Noordhoek's terugvoer
Thanks so much Thabiso for your kind words.
It was a pleasure to have you around and you are always welcome to come again. Sorry about the weather but that is Cape Town and we do need more rain.
Kind regards,
Ria
Jacques L - Jun 2017
Gemiddeld
Gerieflik ingerig en privaat, met 'n besonderse ligging.
Louise L - Jan 2017
Gemiddeld
Wonderlike ervaring/verblyf! Vriendelik, skoon, netjies, uitsig!
Lees meerPinetree Cottage Noordhoek's terugvoer
Baie dankie Louise en Trevor vir die mooi woorde. Dit was vir ons ook baie lekker om julle te leer ken.
'n Spesiale dankie dat julle ons plekkie so netjies agtergelaat het na 'n hele week.
Ons hoop om julle gou weer te sien.
Alles van die beste uit Noordhoek.
Ria, Pippa en stoute Labs.
Enna R - Des 2016
Gemiddeld
We really enjoyed our stay.
Pinetree Cottage Noordhoek's terugvoer
Thanks so much for your kind words about our "Upstairs" in the tree tops!
Kind regards,
Ria
Roelof W - Nov 2016
Gemiddeld
Accommodation excellent, fantastic setting, artistic and architecturally pin-point design, a place to enjoy.
Lees meerPinetree Cottage Noordhoek's terugvoer
Baie dankie Roelof, vir jou warm verslag oor ons "lê-plek " tussen die takke! Ek is baie bly jy het dit geniet om by ons te bly!
Ons sien uit na jou/julle volgende kuier!
Groete uit Noordhoek
Ria
Nicky E - Okt 2016
Gemiddeld
Awesome, peaceful, perfect for a romantic getaway.
Gerrit En Mandi K - Mrt 2016
Gemiddeld
Die ligging is perfek. Ons kon elke dag uitry na die mooiste plekke net om die draai.
Pinetree Cottage Noordhoek's terugvoer
Hi Gerrit en Mandy!
Baie dankie vir al die komplimente!
Dit was vir ons baie lekker om julle hier te he en het julle gemis na die 10 dae!
Ons sien uit na die vlg kuier!
Noordhoekgroetnis!
Pieter V - Feb 2016
Gemiddeld
Baie lekker gekuier dankie. .
Pinetree Cottage Noordhoek's terugvoer
Hallo Pieter en Brenda
Baie dankie vir die komplimente via LekkeSlaap!
Dit was vir ons lekker om julle by ons te he en julle is enige tyd welkom om weer te kom kuier.
Groete
Ria Janse van Vuuren
Nueranda K - Jan 2016
Gemiddeld
Rustig.
Attie P - Okt 2015
Gemiddeld
Owner very helpful ang obliging.
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10 Emerald Rylaan, , Noordhoek, 7975, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom