+34
Selfsorg in Pinnacle Point

Pinnacle Point Lodge 21

8 gaste

4 slaapkamers

8 beddens

4 badkamers

  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Pinnacle Drive, Lodge 21, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Pinnacle Point Lodge 21 is 'n pragtige vakansiehuis in Pinnacle Point wat gaste ruim en gemaklike selfsorgverblyf binne maklike bereik van die strand bied. Hierdie huis is 'n ideale opsie vir 'n gesin, 'n groep vriende of 'n groep gholf-entoesiaste wat 'n luukse wegbreek soek. Pinnacle Point Clubhouse huisves 'n uitsonderlike restaurant, "The Cliffside", sowel as S.K.I.N Aesthetics Spa.

Hierdie dubbelverdiepinghuis bestaan uit 4 slaapkamers en 4 en suite-badkamers, wat gemaklik tot 8 gaste kan akkommodeer. Elke slaapkamer is gemeubileer met 2 enkelbeddens. Die slaapkamers het elk 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word aan gaste voorsien.

Die oopplan-kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, wasmasjien, tuimeldroër en tee- en koffiemaakgeriewe. Maaltye kan by een van die 2 eetareas in die huis geniet word. Die sitkamer het 'n kaggel en slim-TV om stromingsdienste te kyk, waar gaste by hul eie rekeninge kan aanmeld. Gratis WiFi word aan gaste voorsien.

Die leefarea verbind naatloos deur skuifdeure met 'n oordekte patio met stapeldeure, wat die buigsaamheid bied om hulle op kouer dae toe te maak. Die patio beskik oor 'n tweede leefarea en 'n ingeboude braai-area met panoramiese uitsigte oor die see en 'n tuin waar kinders kan speel. Die huis bied gerieflike buiteparkeerplek en is binne loopafstand van die gemeenskaplike swembad, plonspoel, padelbaan, tennisbane, oefenbaan, klimraam en deli-styl winkel geleë.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Bad, Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Bad, Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Bad, Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Bad, Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Kaggel
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Louis Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Pinnacle Drive, Lodge 21, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Pinnacle Point Lodge 21 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 400
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 400
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 3 400
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Pinnacle Drive, Lodge 21, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0143b56b1ccca7a74ff671e160fa183a546d5210982c21a4249966420bc665e8406020fa4b18010599c5a02272727bc88f7f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 400 per nag (plek vir 8) 3 5 1 5 Pinnacle Drive Lodge 21 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.196515212206 22.093508424637

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang