Pip's Place

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Pip's Place bied gerieflike verblyf in 'n gastekamer met 'n aparte ingang op die eienaar se perseel in Aliwal-Noord.

Dié gastekamer het slaapplek vir 2 en beskik oor 'n koningingrootte-bed, klerekas en badkamer met 'n groot stort, toilet en wasbak. Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie-vrieskas, mikrogolf en 'n ketel. Daar is 3 groot vensters, 'n deur wat kan sluit en 'n sekuriteitshek.

Die eiendom is omhein en daar is 'n swembad.

Slaapplek

'n Bespreking by Pip's Place sluit in:

1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Ekstras

  •  Kroegyskas
  •  Tee en Koffie Skinkbord

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Verekombers
  •  Elektriese kombers
  •  Waaier
  •  Klein Kombuis

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Pip's Place gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R550 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za