Bloemfontein Akkommodasie by Plaas Cottages | LekkeSlaap
+24

Plaas Cottages

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 73 resensies vir Plaas Cottages
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Arnia V - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Arnia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs, alles mooi skoon en netjies, maar die grondpad is 'n probleem.

Dit het gereën kort voor ons aankoms en Annatjie het ons gewaarsku om versigtig te ry. Ons het gelukkig 'n bakkie en blykbaar kan mens met 'n sedan ry, maar ons dink die grondpad na reën is moeilik rybaar en dis maklik om vas te sit of te gly.

Riana M - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana M
Besigheidsreis

Uitstekende waarde vir geld.

Vriendelike gasvrou wat moeite doen om mens tuis te laat voel, baie gerieflike verblyf teen 'n minimale prys. Dis heerlik om te voel mens kuier op 'n werkende plaas, maar jy is net 'n paar minute buite die stad.

Henk V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk V
Besigheidsreis

Heerlike ouwêreldse gasvryheid.

Plek was uitstekend skoon en netjies, was baie vriendelik ontvang deur Annetjie, het gevoel asof ek by die huis aangekom het. Dit was so heerlik om sorgvry te kom ontspan om die braaier na 'n dag se swoeg! Baie dankie.

Burt J - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Burt J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike plaas-atmosfeer, baie goeie diens en vriendelik.

'n Bietjie van 'n weggesteekte juweeltjie. Die 3 km grondpad is te verstane sleggerig, maar kan verdra word.

Mark G - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark G
Enkelreisiger

Super comfortable stay.

Great apartments, value for money, charming surroundings and dogs who enjoyed breakfast buns with us. Recommended.

Theo D - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Net wat ons nodig gehad het met 4-voetkinners op pad af George toe.

Annatjie het ons persooklik ontvang, nie net dit nie, sy het moeite gedoen om vrou se baadjie wat in hangkas agtergebly het vir ons aan te stuur George toe. Dit nadat sy die eienaar (my vrou) eers moes opspoor.

Coen S - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coen S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustige atmosfeer, met vriendelike en hulpvaardige personeel en uitstekende diens van eienaars.

Die cottages het baie spasie en is baie netjies met alles wat mens moontlik kan benodig.

Johan B - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B
Enkelreisiger

Voldoende gewees. Waarde vir geld.

Voldoende gewees. Lekker plaasatmosfeer. Veilig en waarde vir geld.

Christina H - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christina H
Gesin met klein kinders

Aangename besoek, Annatjie is baie gaaf.

Plek is netjies!

Casper D - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Casper D
Besigheidsreis

Gerieflik en rustig. Alles wat die besige reisiger nodig het.

Ek is by aankoms vriendelik ontvang deur Annatjie en haar oulike honde. Kamer was ruim, gemaklik en alles wat ek nodig gehad het. Die selfsorggeriewe is ook voldoende en die plaasvars-melk en beskuite met koffie, tee en suiker was 'n welkome ekstra. Hulle sien my vir seker weer.

Charlotte P - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte P
Gesin met tieners

Rustig, skoon en baie lekker.

Ons het laat daar aangekom, maar ontvangs was wonderlik, plekkie was skoon en netjies. Plaas is rustig en mens kan lekker rus na lang pad.

Samantha V - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Our stay at Plaas Cottage was a very pleasant stay and has a welcoming environment.

See stars.

Gerharf F - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerharf F
Saam met vriende

Baie lekker gebly en gekuier.

Die eenhede was mooi skoon met 'n lekker plaasatmosfeer. Ons was 13 mense en het lekker gekuier by die braai-area. Tannie Annatjie, die gasvrou, was baie vriendelik en het uit haar pad gegaan om ons verblyf lekker te maak.

Schalk G - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schalk G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike plaas verblyf.

Baie lekker plaas atmosfeer met vriendelike eienaars en netjiese verblyf.

Kenwood Samuel P - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Kenwood Samuel P
Gesin met tieners

Heerlik en rustig.

Ons was baie aangenaam verras met dié Cottages. Die eienaars was vriendelik en behulpsaam. Ons was selfs bederf met vars plaasmelk met ons aankoms. Die eenheid was super netjies en skoon, en volledig toegerus. Groot kamers en genoeg spasie. Die tuine was pragtig; daar onder die bome, met grasgroen gras onder jou voete, en uitsig oor die plaas vergeet jy skoon dat jy in 'n dorp is. Ons sien uit na ons volgende oornag op Plaas Cottages en sal dit beslis aanbeveel.

Henk S - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Henk S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en stil, gasvryheid.

Rustige plaaslewe, kan lekker ontspan, vleis braai en jou sorge vergeet. Sal weer daar oor bly. Net 'n bietjie ver uit die dorp.

Reagan S - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reagan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing environment with friendly hosts.

Good quality all around and the best place to break away from the noise and stress of the city.

Margha P - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margha P

Baie goeie diens en lekker verblyf!

Baie lekker kuier- en braai-area. Annatjie gaan uit haar pad om mens se verblyf ekstra lekker te maak.

Gail V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gail V
Saam met vriende

Lekkerste plek om te bly.

Ons is baie vriendelik ontvang en het dadelik tuis gevoel. Die eenhede is elke dag vir ons silwerskoon gemaak. Die plaas atmosfeer na 'n lang dag was vir ons baie ontspanend. Sal Plaas Cottages aanbeveel vir enige reisiger wat net oorslaap of langer wil bly.

Plaas Cottages's terugvoer

Dankie Gail,

Ons het die kinders geniet.

Plaas Cottages
Maryna D - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Maryna D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf was aangenaam, skoon en netjies. Ons was baie vriendelik ontvang.

Ons was baie vriendelik ontvang deur Annetjie. Sy het moeite gedoen vir ons aankoms en ons het dadelik welkom gevoel. Die cottage was skoon en netjies met verwarmers wat voor die tyd aangeskakel was om hitte te verskaf aangesien dit redelik koud was. Die bed was gemaklik met genoeg beddegoed en met 'n elektriese kombers vir ekstra warmte. As jy in 'n plaas atmosfeer wil oornag en nie omgee vir 'n paar kilometer grondpad nie, is dit die ideale plek. Die enigste negatiewe aspek was dat die warm water in die badkamer baie gou opgeraak het.

Phillip V - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip V

Great.

Ons gaan weer terug om 'n naweek daar deur te bring, dit is 'n awesome plek.

Catherina V - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Catherina V
Saam met vriende

Absoluut onverbeterlik.

Annatjie se vriendelikheid is van uitstaande gehalte. Elke keer wanneer ek hier oornag is dit weereens vir my die heerlikste en aangename ervaring. Die netheid is uitsonderlik en die tarief absoluut binne perke.

Plaas Cottages's terugvoer

Dankie Trienie.

Plaas Cottages
Susi A - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susi A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike, hulpsame eienaars, rustige atmosfeer.

Ons het die besoek baie geniet en sou dit enige tyd aanbeveel. Besoekers moet darem van honde hou, wat vir ons nie 'n probleem was nie, maar seker nie vir almal die regte plek is nie.

Plaas Cottages's terugvoer

Dankie vir terugvoer. Ons gaan 'n deel agter ons huis af kamp vir ons honde. Was lekker om julle by ons te ontvang.

Annatjie

Plaas Cottages
Rucus C - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rucus C
Enkelreisiger

Baie goed.

Skoon, netjies en bekostigbaar.

Karla J - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karla J
Gesin met klein kinders

Heerlike, gasvrye verblyf.

Ons het heerlik hier oornag op pad see toe. Annatjie is 'n gasvrye gasvrou en ons het heerlik gesels. Ons peuter van 17 maande het ook baie die plaaslewe geniet en het haar verkyk aan die hoenders en ander diere op die plaas. Die verblyf het alles wat jy nodig het vir 'n gemaklike nag se oorbly. Ek beveel dit sterk aan, veral vir gesinne met kinders!

Marlise B - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlise B

Heerlike plaasverblyf, vriendelike omgee mense.

Lekker gerus, geslaap en die plaaslewe geniet.

Anyah H - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anyah H
Gesin met klein kinders

Gaan defenitief weer bespreek!

Ons was baie verras met Plaas Cottages, want die foto's op die webtuiste (05/01/2018) doen dit regtig nie justice nie. Hulle het 'n lieflike tuin, met groot bome en heerlike braaigeriewe. Die kamer was groot en die kombuis het alles in wat jy nodig het. Hulle het ook moeite gedoen om ons 2-jarige te akkomodeer deur 'n toddler bedjie in ons kamer te sit. Dit is definitief ons nuwe oorslaapplek in Bloemfontein.

Jan V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V
Enkelreisiger

Rustige atmosfeer.

Vriendelike ontvangs. Heerlike koel tuin met buite sitareas. Onderdak parkering was 'n welkom fasiliteit.

Ina C - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ina C
Gesin met klein kinders

Awesome, awesome.

Dit is een van die vriendelikste en aangenaamste plekkies. 10/10.

Linda P - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Linda P
Saam met eggenoot / lewensmaat

This place is very comfortable and affordable. Electric blanket on the bed and delicious rusks were left in the kitchen.

We enjoyed our stay here. It was comfortable, relaxing and affordable. The bed had an electric blanket which was very welcome on the cold night we were there. Millions of birds to wake you up in the morning and afterwards you can enjoy the marvellous rusks made by the friendly owner. I can highly recommend this place. We will definitely go there again.

Nico R - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nico R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Buite die stad en lekker rustig op die plaas.

Annatjie het ons vriendelik verwelkom en die klein probleme wat daar was aangaande die bedlampie se gloeilamp en die veiligheidsdeur se slot is spoedig deur Hannes uitgesorteer.

Arie V - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arie V
Besigheidsreis

Baie netjies , skoon en puik toegerus.

Baie bekostigbare en veilige verblyf weg van al die geraas - ons beveel die gastehuis beslis aan.

Keith V - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Keith V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker stil verblyf weg van die gewoel.

Sien sterre.

Willie E - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik, rustig, privaat.

Sien sterre.

Mark M - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark M
Besigheidsreis

Waarde vir geld. Heerlike beskuit.

Netjiese kamers. Waarde vir geld. Op die plaas.

Anelda C - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anelda C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vreedsaam en rustig.

Ruim, skoon kamer met alles wat mens nodig het. Word wakker met getjirp en gekoer van voëls.

Marie R - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie R
Gesin met klein kinders

Ongelooflik.

Die verblyf het meer as 100% aan ons behoeftes voldoen en boonop dit was daar die dierbare vriendelikheid van die eienaars.

Sanel S - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles wat jy nodig het is daar plus spasie en gasvryheid. Vriendelike gasheer, gasvrou en hondekinders! Baie billik, gerieflik en aangenaam.

My skoonouers het vir 10 dae daar gebly tydens mediese behandelings en is baie tevrede. Alles wat jy kan benodig is daar. Die huisies is gerieflik en groot genoeg. Annatjie is baie vriendelik en help waar sy kan. Dit is buite die stad maar nie te ver om enige tyd te ry nie. Behalwe vir die 2 km grondpad wat effe sinkplaat is, was daar werklik niks fout nie. Die volgende bespreking is reeds gedoen.

Danie E - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie E
Gesin met tieners

Uitstekend.

Die blyplek was skoon en netjies. Beslis waarde vir geld. Hannes en Annetjie was baie vriendelik en het ons baie tuis laat voel.

Eveleigh B - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eveleigh B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvry en baie rustig.

Baie vriendelike ontvangs en baie gasvry.

Danie V - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie V
Besigheidsreis

Dit was baie lekker en sal weer daar gaan bly.

Dit was een van die lekkerste plekke waar ek nog gebly het veral as jy uit die stad kom. Die lig is skoon alles voel sommer anders daar op die plaas. Sal dit regtig aanbeveel. En weer eens baie dankie.

Plaas Cottages's terugvoer

Dankie Danie.

Plaas Cottages
Mike D - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf is goeie waarde vir geld, skoon, veilig en baie rustig en stil.

Alhoewel die verblyf self baie gerieflik, skoon, veilig en rustig is en ons al meer as een keer daar gebly het, was die toestand van die toegangspad hierdie keer baie sleg - sinkplaat. (Nie die eienaars se skuld nie, maar wel die provinsiale/plaaslike regering se padinstandhoudings-afdeling s'n.) Dit is jammer die pad word nie altyd in stand gehou nie, want die verblyf is werklik goeie waarde vir geld.

Leon M - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon M
Enkelreisiger

Oornag op pad na Elliot.

Vriendelike mense wat my tuis laat voel het.

Jan E - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Ons het dit geniet en is baie tevrede.

Mark P - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was nou 'n absolute lonende gesig na 'n lang dag op die pad.

Dit was ons tweede keer wat ons daar oornag het en is beslis een van ons gunsteling plekke. Ons sal beslis weer gaan.

Eppie Z - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eppie Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant stay, conveniently situated.

An ideal stopover between the Eastern Cape and Gauteng. Friendly hosts. Good value for money. The gravel road, last 2,5 km, is a challenge!

Dirk S - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk S
Gesin met klein kinders

Heerlik lekker van enkel tot gesin tot vriende, gawe vriendelike mense sal elke keer daar oorbly.

Sien sterre.

Meghan Z - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meghan Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Ons het die verblyf geniet. 'n Paar dinge het opgekom, maar niks te erg nie dankie tog. Die dinge wat opgekom het is as volg: as gevolg van swaar reën, het die beddegoed klam gelyk sowel as die badhanddoeke. Nou as dit was as gevolg van klamheid in die lug of was dat dit nie goed genoeg droog geraak het nadat hulle dit gewas het nie, wel, dan kan die gasvrou ondersoek instel en miskien vir die personeel sê om daarop te let. Omdat dit 'n plaas is, en dit ook so geadverteer word, behoort mense te weet dat die hondjies op die eiendom mal is oor besoekers, so wees voorbereid daarop om hallo te sê vir twee foxterriërs. Gasvrou was wonderlik, het ons warm en welkom laat voel en ons selfs van 'n paar wortels voorsien om die twee donkies mee te voer. En dit is waar my teleurstelling inkom. Die twee donkies is gevoed en lyk baie gesond en met 'n bietjie oorreding sal hulle kom om die wortels te eet. Ongelukkig het hierdie donkies 'n dringende behoefte aan 'n hoefsmid.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Peaceful.

We enjoyed our stay. Few things that came up but no train smash or end of the world situation thank goodness. The things that came up were as follows: due to heavy rains the linen appeared to still be damp as well as the bath towels. Now if this was due to moisture in the air or if they were not properly dried after laundering, well, the hostess can investigate and perhaps advise the staff to take care. Because this is a farm, and it is advertised as such, peeps need to be aware that the doggies on the property LOVE all visitors, so be prepared to say hello to the two fox terriers. Hostess was super awesome, made us feel warm and welcome and even provided us with some carrots to feed the two donkeys. And this is where my disappointment came up. The two donkeys are well fed, look super healthy and with a bit of convincing they will come when called and eat the carrots provided. Unfortunately these donkeys are in desperate need of a farrier.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Cobus S - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en goed ingerig.

Eienaars baie gasvry en behulpsaam. Dankie!

Jakes O - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jakes O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie ontvangs, vriendelike mense en beslis waarde vir geld.

Wonderlike ontvangs gehad. Baie vriendelike gashere. Skoon en netjies. Sal sommer 'n week volgende keer oorbly.

Plaas Cottages's terugvoer

Julle is welkom. Volgende keer sal die pad spesiaal geskraap wees. Ons het heerlik reen gekry.

Plaas Cottages
Yolande B - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande B
Gesin met klein kinders

Ons het heerlik gekuier op die plaas in 'n lekker stil omgewing.

Die stukkie grondpad na die verblyf was sleg, maar ons is baie vriendelik ontvang en het heerlik daar geslaap.

Elsie G - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike huislike atmosfeer, waarde vir geld.

Ons was baie vriendelik en hartlik ontvang. Die plekkie waarin ons gebly het was goed opgeset en beslis waarde vir geld. Ek sal beslis weer daar oorbly.

Lynette O - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lynette O

Ontspanne en rustig.

Plaas Cottage is geleë 8 km buite Bloemfontein wat dit 'n stil en rustige atmosfeer gee na 'n lang dag op die pad. Daar is ongelukkig nie winkels naby om voorsiening te maak vir "self-catering" nie, slegs restaurante by die casino langs die hoofpad. Dis veilig, netjies en ontvangs is hartlik.

Cecile S - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cecile S
Gesin met tieners

Rustig en gerieflik.

Goeie waarde vir geld, alles wat jy nodig het is tot jou beskikking.

Plaas Cottages's terugvoer

Dankie so lekker om te hoor!

Plaas Cottages
Antoinette B - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Antoinette B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurstellend.

Die cottage kort aandag. Die huisie kort 'n ordentlike skoonmaak, veral die stort. Ek is seker die beddegoed was silwerskoon maar was so gekreukel dat dit die indruk gee dat daar reeds iemand in die bed geslaap het. Dit gesê, die tuin is pragtig en die rustigheid is 'n lafenis vir die siel.

Plaas Cottages's terugvoer

Dankie ons gee aandag daaraan.

Plaas Cottages
Alexander K - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Alexander K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was 'n lafenis na 'n lang reis.

Oulike plek. Maar die plek is oud en die kamers is donker gemeubileer. Maar daar kan gekyk word na die stort die water is stadig en daar is alge op die teëls. Die stortmatjie lyk maar grillerig en kan vervang word. Kombuis het nie vurke ingehad nie en te veel leë kaste wat nie skoon was nie. Maar vir 1 nag sal ek weer gaan.

Plaas Cottages's terugvoer

Dankie! Ek skenk dadelik aandag aan die probleem. Annatjie.

Plaas Cottages
Anina V - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anina V
Enkelreisiger

My naweekwegbrekie by Plaas Cottages was presies wat ek nodig gehad het - rus!

Die cottages is in 'n pragtige groen, boomryke tuin. Die atmosfeer is die stil en rustige atmosfeer van 'n plaas met die welkome geluide van die gebler van skape, af en toe hoor mens 'n donkie om 'n mens te herinner dat jy weg is uit die stad. Dit is gerieflik naby Bloemfontein, 15-20 min se ry vanaf die sakekern (winkelsentrums). Die kothuise is smaakvol, warm en huislik ingerig - 'n mens voel tuis, soos in jou eie huis. Die eienaars laat 'n mens welkom voel van 'n mens se aankoms tot vertrek.

Mike D - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld en goeie plek vir oorslaap.

Sien sterre.

Gerda M - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontvangs is vriendelik en atmosfeer is baie rustig.

Ons hou van stilte en dit is presies wat ons gekry het. Die verblyf is van top gehalte, alles is skoon en netjies. Ek sal vir seker weer by Plaas Cottages gaan bly.

Japie S - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Japie S

Baie lekker, stil en vriendelike mense.

Dit was 'n baie lekker plek om te bly. Het dit baie geniet.

Japie M - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Japie M

Aangenaam met goeie ontvangs en rustig geslaap.

Geen verdere kommentaar.

Gerhard H - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard H
Saam met vriende

Gemaklik en vriendelik.

Lekker atmosfeer met vriendelike mense.

Gerrit V - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvrye en vriendelike gasvrou met baie gerieflike cottage met alles wat jy nodig het.

Baie dankie vir 'n baie lekker oornag by julle. Vriendelike diens en alles wat jy nodig het in Cottage. Goeie waarde vir geld. Sal weer daar oorbly.

Corné K - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corné K

Vriendelik diens, uiters hulpvaardig en baie smaakvol gemeubileer.

Annatjie laat jou dadelik tuis voel met haar vriendelike ontvangs. Die eenhede is smaakvol gemeubileer en skep 'n warm atmosfeer. Verseker waarde vir geld en sal beslis weer soontoe gaan.

Karin J - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin J
Gesin met klein kinders

Skoon, netjies, goed gemeubileerd en gasvry.

Wat 'n wonderlike rus-naweek! Die huis is pragtig gemeubileerd met alles wat mens nodig het. Daar is 'n sentrale braai-area, dis boomryk, veilig en tjoepstil. Weg van die stad se geraas en tog net 'n paar minute se ry, ongeveer 10 km, dan is jy by 'n winkelkompleks, casino en die N1.

Pierre J - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre J
Besigheidsreis

Ontspannend, absolute noodsaaklikheid, rustig, gasvry.

Ek sal moet my familie bring!

Maretha D - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maretha D
Gesin met klein kinders

Gasvry, vriendelik, ontspannend en ons het lekker geslaap!

Plaas Cottages het ons hartlik ontvang en ons het heerlik gebly in 'n pragtige huisie op 'n mooi plaas. Ons kinders het lekker met die honde gespeel en die plaasdiere geniet. Die uil in die skuur was 'n hoogtepunt. Die eienaars is ongelooflik vriendelik en het uit hul pad gegaan vir ons. Baie dankie!

Jan E - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jan E
Enkelreisiger

Waarde vir geld.

Baie oulik vir die prys.

Barry M - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Barry M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Geriewe is baie netjies en die mense is baie gasvry.

Jaco H - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco H
Gesin met klein kinders

Enjoyed a good night's rest in a quiet and friendly environment.

Plaas Cottage is well priced and the hosts are friendly and helpful. The location of the cottage is well placed just off the beaten track. Will definitely visit Plaas Cottage again when I am in the area.

Gerhard V - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het dit geniet.

Goeie oornagplek. Ruim en gemaklik.

Dawid D - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawid D
Enkelreisiger

So lekker naby die natuur. Rustig, gemaklik en net lekker!

Dit was regtig baie lekker en gemaklik! Baie lekker beskuit ook wat daar tuis gemaak word! Baie dankie!

Jani D - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jani D

Wonderlik.

Ons het bitter baie lekker gebly. Ons sal verseker weer daar gaan bly! Die Oom en Tannie is wonderlike mense. Mal oor hulle!

Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Plaas Cottage, Kloofeind/Kelly's View, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDViMWI1ZjA0LTc1MWUtNGIxOC05OGY2LWIwNWVmNjk5YmE1NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R500  per nag (vir 2 persone) 73 5 1 5 Plaas Cottage Kloofeind/Kelly's view 9301 Vrystaat 086 999 0018 13:00-19:00 11:00 -29.184523131996 26.108645200438
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za