Plaas Goedemoed
Kry 10% af vir verblyf op Vrydag en Saterdag (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Jan 1970 tot 30 Nov 2024.
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R102, Deel 13 van Dwarsweg Plaas, Mosselbaai, 6523, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 200R1 080 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Plaas Goedemoed is 'n lieflike en ruim kothuis op 'n pragtige plaas net 9 km buite Groot-Brakrivier. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek ver van die gedruis van die stad.
Ozzy bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 'n aparte slaapkamer met 'n dubbelbed. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.
Die hoofleefarea is oopplanen beskik oor 'n kombuis en sitarea. Die kombuis is met 'n gasstoof, konveksie-oond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n skottelgoedwasser toegerus. Die kombuis lei na die sitarea met 'n dubbelslaapbank, 'n kaggel en 'n TV met volledige DStv. Gratis, onbeperkte WiFi is beskikbaar.
Skuifdeure lei na 'n eetarea met sitplek vir 6 gaste en ingeboude binnebraaigeriewe. Daar is ook 'n koffiestasie. Hierdie area het stapeldeure wat heeltemal kan oopskuif en lei na die groot grasperk waar gaste met 'n oggendkoffie of skemerkelkie kan ontspan.
Lizzy is 'n eenslaapkamer-eenheid met 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort en 'n toilet. Die oopplan-leefarea het 'n eetarea, sitarea en 'n kombuisie wat met 'n tweeplaatstoof, yskas, konveksie-oond, mikrogolf en 'n broodrooster toegerus is. Daar is 'n gas-vuurmaakplek en 'n TV in die kombuis en die eetarea en braai-area het 'n ingeboude braai en glasdeure wat oopskuif sodat jy 'n uitsig op die Outeniekwaberge kan geniet.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Wynproe
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Janean Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Jaar gelys 1
Ligging
- R102, Deel 13 van Dwarsweg Plaas, Mosselbaai, 6523, Wes-Kaap
- Gaste dink Plaas Goedemoed het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R102, Deel 13 van Dwarsweg Plaas, Mosselbaai, 6523, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom