by Plaas Toe | LekkeSlaap
+40

Plaas Toe

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 40 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 2 van Klipdrift Plaas 90 JR, Dinokeng, 400, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R250 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Plaas Toe bied gerieflike selfsorgverblyf op 'n privaat plaas in die Dinokeng Wildreservaat.

Verblyf word gebied in 2 chalets met slaapplek vir 4 gaste elk. Elke chalet is oopplan met sy eie klein kombuisie en badkamer met 'n stort. Elke kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Elke chalet het ook sy eie braaigeriewe en stoepie.

Daar is ook 3 geplaveide kampeerplekke en 3 gras-kampeerplekke. Die ablusiegeriewe het 'n gasgeiser en 'n spoeltoilet. Daar is net 1 stort en 1 toilet.

Verder is daar 'n gedeelde boma op die perseel sowel as 'n buitekombuis en 'n plaasdam waarin gaste op warm somerdae kan afkoel. Plaas Toe bied kleiduif-skiet aan. Dit moet vooraf gereël word.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 13 resensies vir Plaas Toe
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Erfdeel 2 van Klipdrift Plaas 90 JR, Dinokeng, 400, Gauteng
  • Gaste dink Plaas Toe het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R250
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R250
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 40 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 2 van Klipdrift Plaas 90 JR, Dinokeng, 400, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAef7fb89d55b9823505e24d242e02017ecd688be2ffcb0ac1d78e6b5de25dae6a7fc266ffdf07cd21025ea43303284efdfeb7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R250  per nag (plek vir 4) 13 5 1 5 Portion 2 of Farm Klipdrift 90 JR Dinokeng 400 Gauteng 086 999 0018 13:00-17:00 10:00 -25.352343911279 28.333066367275
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem