Appelhuis
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Yvonne Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 106
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Karen F - Mrt 2024
Algehele gradering
Peaceful beautiful surroundings.
Linda C - Jan 2024
Algehele gradering
Wonderfully relaxing, has everything you need. Amazing dam to swim in.
Petra C - Jan 2024
Algehele gradering
Relaxing, private, with a stunning view.
Helena P - Nov 2023
Algehele gradering
See above.
Pierre S - Nov 2023
Algehele gradering
Exactly what the soul asked for.
David T - Nov 2023
Algehele gradering
Rustic, peaceful, scenic.
Lees meerAndre B - Okt 2023
Algehele gradering
Die stilte en vryheid was absoluut great.
Megan W - Okt 2023
Algehele gradering
Perfect.
Rene S - Sep 2023
Algehele gradering
Rustige, mooiste plaaswegbreek.
Roy K - Jul 2023
Algehele gradering
Heerlik ontspanne en baie aangenaam.
Lida L - Jul 2023
Algehele gradering
Heerlike wegbreek op 'n plaas weg van alles.
Lees meerFrikkie V - Jul 2023
Algehele gradering
Baie lekker rustig, skoon, genoeg hout.
Ronel V - Jul 2023
Algehele gradering
Pragtige selfsog akkommodasie in vrugteboord.
Lees meerSophie G - Jun 2023
Algehele gradering
Wonderful place to stay.
Bronwyn J - Apr 2023
Algehele gradering
Baie rustig en lekker.
Antoinette L - Apr 2023
Algehele gradering
Peaceful and scenic.
Theresa S - Apr 2023
Algehele gradering
Ongelooflik rustig - voorwaar 'n wegbreek.
Hugo S - Mrt 2023
Algehele gradering
Cozy cabin op die oewer van 'n groot dam met bote en spane vir die avontuurlustiges.
Lees meerKaren F - Mrt 2023
Algehele gradering
House was absolutely beautiful. Views amazing. Location perfect.
Johnny M - Feb 2023
Algehele gradering
Ons het die Damhuis geniet. Pragtige uitsig oor die dam.
Ashley R - Des 2022
Algehele gradering
Pragtige oase.
Andre S - Des 2022
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld, puik diens en beste plek vir rus, onstpan en herlaai.
Lees meerKaron W - Sep 2022
Algehele gradering
Peaceful, away from it all.
Armand D - Sep 2022
Algehele gradering
'n Ongelooflike lekker naweek gewees. Stil en rustig.
Appelhuis se terugvoer
Dankie Armand, so mooi resensie maak ons werk sommer lekker.
Alet C - Jul 2022
Algehele gradering
Ons het 'n plek gesoek om te oornag op pad terug van ons vakansie.
Cindie A - Jun 2022
Algehele gradering
Rustig.
Lees meerNicola V - Mei 2022
Algehele gradering
Lieflike plaaswegbreek!
Natalie K - Mei 2022
Algehele gradering
Tranquil getaway.
Daantjie B - Apr 2022
Algehele gradering
Paddakoor en dam-eende was goed afgerig.
Barbara H - Apr 2022
Algehele gradering
Ons was daar vir 'n paar dae se rus.
Elmarie B - Mrt 2022
Algehele gradering
Heerlike ontspanne atmosfeer langs die dam.
Awie D - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie rustig. Uitsig fantasties, veral met sonsondergang. Vriendelike verwelkoming. Skakel af van gejaagdheid van die lewe.
Roland V - Mrt 2022
Algehele gradering
What an extraordinary guesthouse located on a fruit farm; a pity we could only stay over-night.
Addie V - Mrt 2022
Algehele gradering
Die dam langsaan en vrugteboorde rondom maak dit hemels.
Friedrich G - Mrt 2022
Algehele gradering
Absoluut uit die boeke. Natuurskoon, asemrowend mooi. Rus vir elke siel en liggaam.
Lees meerHermien Z - Feb 2022
Algehele gradering
Pragtige plek met vriendelike eienares en personeel.
Marilyn S - Jan 2022
Algehele gradering
Secluded cabin with serene outlook.
Kobus V - Des 2021
Algehele gradering
Asemrowende omgewing by die dam huisie.
Andrew B - Des 2021
Algehele gradering
Fantastic
Adriaan L - Nov 2021
Algehele gradering
Baie spesiaal.
Johan M - Nov 2021
Algehele gradering
Oulike plekkie op die dam.
Claudia A - Nov 2021
Algehele gradering
Rustigheid.
Herma F - Nov 2021
Algehele gradering
Discharging, relaxing and beautiful.
Gerda V - Okt 2021
Algehele gradering
Baie mooi en rustig!
Welma G - Okt 2021
Algehele gradering
Fantastiese plaaskuier.
Belinda K - Okt 2021
Algehele gradering
Rustige atmosfeer. Baie netjies.
Callie V - Okt 2021
Algehele gradering
Pragtige plekkie op die water en in die natuur. My kinders het dit ook baie geniet. Ek beveel die damhuis vir enige iemand aan.
Ludwig F - Sep 2021
Algehele gradering
Beste Barrydale-blyplek.
Barnie V - Sep 2021
Algehele gradering
Ongelooflike rustige plek, veilig en alles wat jy nodig het was daar. Sal beslis weer besoek.
Elma V - Sep 2021
Algehele gradering
Unieke verblyf op hierdie pragtige plaas.
Tamara V - Jul 2021
Algehele gradering
Plaasatmosfeer, rustige plek vir die hele gesin.
Nick Y - Jun 2021
Algehele gradering
Bucolic bliss in well appointed and cosy cottage among orchards and mountains ... plaasvars!
Robert S - Jun 2021
Algehele gradering
Gerieflike kuierhuis in pragtige boordomgewing.
Maria J C - Jun 2021
Algehele gradering
Pure plaas.
Lees meerDenise T - Mei 2021
Algehele gradering
Baie lekker omgewing in die natuur. Ek dink dis meer 'n bestemming vir die somermaande.
Fanie V - Apr 2021
Algehele gradering
Dit was heerlik en rustig.
Anelle S - Apr 2021
Algehele gradering
Lieflike oornagplek.
June H - Apr 2021
Algehele gradering
Absolutely fantastic.
Lees meerFelicea J - Mrt 2021
Algehele gradering
Ons het 'n ongelooflike lekker tyd gehad op die Appelplaas.
Lina N - Mrt 2021
Algehele gradering
Wat 'n pragtige plekkie! Skoon, netjies en pragtig versier. Ons het die aand sommer gebraai, was nie eers nodig om dorp toe te ry vir ete nie!
Hanneri S - Mrt 2021
Algehele gradering
Heerlike wegbreek tussen die vrugteboorde.
Sanjo R - Feb 2021
Algehele gradering
Heerlik rustig op die plaas!
Nadi C - Jan 2021
Algehele gradering
Nuwejaar-rustigheid.
Lex K - Des 2020
Algehele gradering
Heerlike wegbreek op vrugteplaas in pragtige natuur.
Lucia S - Des 2020
Algehele gradering
Kos vir die siel.
Chantelle V - Okt 2020
Algehele gradering
Lekker naweek-stop op pad na die Tuinroete!
Louis D - Aug 2020
Algehele gradering
Baie netjiese en gerieflike verblyf. Lekker plaasatmosfeer.
Appelhuis se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige terugvoering.
Julle het my so lus gemaak vir blomme kyk ek gaan nou Sondag ook blomme kyk, veilig wees.
Yvonne
Jean D - Aug 2020
Algehele gradering
Ons het regtig lekker gekuier. Die huis was perfek vir ons gesin van 4.
Daniel O - Feb 2020
Algehele gradering
A wonderful house with great views.
Fouché J - Jan 2020
Algehele gradering
Die Damhuis is 'n baie klein maar ideale wegbreek-plekkie vir twee.
Rohan H - Jan 2020
Algehele gradering
Uitstekend, pragtig en gesellig, sal weer kom kuier.
Appelhuis se terugvoer
Dankie Rohan, dit beteken vir ons baie sommer weer moed vir 2020. Groete Plaaswegbreek Span.
André N - Des 2019
Algehele gradering
Baie rustig - sien sterre.
Tania K - Okt 2019
Algehele gradering
A fabulous relaxing retreat with great walking trails.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
'n Fantastiese, ontspanne oord met great voetslaanroetes.
Pragtige uitsigte, vreedsaam en stil. Ons het lekker gebly.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Yvetty F - Sep 2019
Algehele gradering
Heerlik gerus in stilte en mooi natuurskoon!
Dexter F - Jun 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Theodore Ernest T - Mei 2019
Algehele gradering
Superb.
Yvette G - Mrt 2019
Algehele gradering
Sielskos.
Louise M - Mrt 2019
Algehele gradering
Awesome.
Otto N - Mrt 2019
Algehele gradering
Heerlik rustig in plaasomgewing.
Francois B - Des 2018
Algehele gradering
Great plek wat smaakvol opgestel is en baie skoon.
Estelle V - Des 2018
Algehele gradering
Rustig, ruim, in die natuur, fantasties.
Andries N - Des 2018
Algehele gradering
Dis was heel aangenaam.
Eben S - Nov 2018
Algehele gradering
Ons het dit baie geniet, dit was 'n baie baie lekker wegbreek vir ons.
Lizane W - Nov 2018
Algehele gradering
Wonderlik!
Appelhuis se terugvoer
Baie dankie. Wonderlik om sulke terugvoering te kry. My res van my jaar is gemaak.
Lekker dag
Yvonne
Johan D - Okt 2018
Algehele gradering
Absolute stilte in 'n pragtige omgewing.
Appelhuis se terugvoer
Dankie Johan dit maak my so bly om so boodskap te kry. Lekker manier om 2018 mooi af te sluit. Geniet julle vakansie verder. Yvonne
Melanie L - Sep 2018
Algehele gradering
Absoluut hemels!
Appelhuis se terugvoer
Goeiedag Melanie,
Baie dankie so 'n resensie maak dit die moeite werd. Baie bly julle het dit geniet. Kom kuier gou weer op die plaas.
Groete
Yvonne
Lourens B - Mei 2018
Algehele gradering
Wow. Skoon en netjiese verblyf.
Reana B - Apr 2018
Algehele gradering
Stil, rustig en skoon.
Lona M - Feb 2018
Algehele gradering
Sielsverkwikkend.
Lees meerKoos T - Nov 2017
Algehele gradering
Wonderlik landelik!
Ingrid J - Okt 2017
Algehele gradering
Food for the soul.
Niki V - Okt 2017
Algehele gradering
Heerlik ontspan tussen die wingerde in 'n pragtige, netjiese huis!
Yolanda O - Okt 2017
Algehele gradering
We will definitely come back here, the place is beautiful and very peaceful! Highly recommended!
Danie O - Aug 2017
Algehele gradering
Hidden treasure in the Klein-Karoo ensured a wonderful 2 night stay.
Appelhuis se terugvoer
Dankie Danie, vir die goeie terugvoering dit word opreg waardeer. Ek hoop om julle weer hier op die plaas te kan hê. Groete, Yvonne.
Nicolouw K - Jul 2017
Algehele gradering
Karoostilte op sy beste. Dankbaar!
Appelhuis se terugvoer
Nico
Baie dankie vir jou terugvoering. Ons is so bly julle het dit geniet. Kom kuier weer op die plaas.
Plaaswegbreek
Elsa C - Jun 2017
Algehele gradering
Soos 'n droom!
Francois L - Mei 2017
Algehele gradering
Lekker en heerlik tussen die boorde.
Lindsey G - Mei 2017
Algehele gradering
Absolutely wonderful.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Absoluut wonderlik.
Die Withuis is 'n pragtige huis op 'n pragtige plek. Een van die beste kothuise waarin ons nog ooit gebly het veral as mens kyk na alles wat dit het, al die klein dingetjies wat die plek so spesiaal maak.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Quentin S - Des 2016
Algehele gradering
Baie mooi en die huis is baie koel weens dik mure en rietdak. Geen lugversorging en is ook nie nodig nie.
Suzean H - Nov 2015
Algehele gradering
Fantasties!
Anita R - Jul 2015
Algehele gradering
Rustig.
Boet G - Apr 2015
Algehele gradering
Very clean, quiet and excellent views.
Lida G - Sep 2014
Algehele gradering
Lieflike huisie ... wens ek kon vir altyd bly!
Ronnie B - Des 2013
Algehele gradering
Puik akkommodasie
Cobus D - Okt 2013
Algehele gradering
Ontspanne, rustige omgewing! Ruim!
- Kapasiteit: 7 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Doornrivier Plaas, Barrydale, 6750, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom