Plaas Windhoek
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Ana-maria Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Peter S - Aug 2023
Algehele gradering
Besonderse gasvryheid en niks is te veel moeite vir Ana-Maria nie.
Lees meerPlaas Windhoek se terugvoer
Goeie middag Peter.
Baie dankie vir die mooi woorde omtrent die plaas.
Dit was lekker om julle hier te he en ons probeer maar altyd ons beste om die gaste gemaklik en tuis te laat voel.
Alles wat mooi is vir jou en Suzette en hoop om julle weer in die toekoms te sien.
Groete
Plaas Windhoek
Jan G - Aug 2023
Algehele gradering
Gesellig en pure plaas.
Plaas Windhoek se terugvoer
Baie dankie Jan. Julle was lekker mense, net jammer oor die motor wat gebreek. Kamer mooi skoon gelos en sal hulle weer welkom op die plaas.
Groete
Plaas Windhoek
Ana-maria en Cornelis.
Stefanie S - Aug 2023
Algehele gradering
Fantasties verby!
Lees meerJacques Francois F - Aug 2023
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs.
Plaas Windhoek se terugvoer
Dankie vir jou ondersteuning en mooi woorde oor die plaas.
Dit was lekker om julle te ontmoet, net jammer julle het baie vroeg gery.
Kamer mooi skoon gelos en sal hom weer akkommodeer.
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas Windhoek, Kamieskroon, 8241, Wes-Kaap