Place on the Bay

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Place on the Bay bestaan uit selfsorgwoonstelle wat oorkant Kampsbaai se strand in Kaapstad geleë is. Dis ook naby die middestad en verskeie trekpleisters.

Daar is 21 woonstelle wat elk 'n oopplan-leefarea en 1 of 2 slaapkamers en 1 of 2 badkamers het. Elke woonstel het 'n kombuis wat goed toegerus is en 'n leefarea met gemaklike sitplek. Daar is ook lugversorging en 'n TV met sekere DStv-kanale in elke woonstel. Verder is daar ook 'n gemeenskaplike swembad.

Daar is gratis parkeerplek vir voertuie op die perseel. Place on the Bay het die ideale ligging teen die strand net 'n paar minute se ry van restaurante, kroeë en ander boetiekwinkels af.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af
  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Place On The Bay gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R840 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za