Platform 162
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Mariska Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 18
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Tracy-lee G - Mei 2024
Algehele gradering
Lieflik.
Rialene T - Mei 2024
Algehele gradering
Baie lekker.
Daniëlle K - Feb 2024
Algehele gradering
Rustig en stil.
Shirleen M - Des 2023
Algehele gradering
Kalm, rustig en gemaklik.
Sybel S - Jul 2023
Algehele gradering
Gerieflik, veilig en netjies.
Dawid O - Mrt 2023
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs en netjiese, gemaklike verblyf by eenheid.
Sonja V - Jan 2023
Algehele gradering
Ongerieflik.
Platform 162 se terugvoer
Hi Sonja, baie dankie vir jou terugvoering. Ons sal definitief kyk na liggies vir beurtkrag. Groete.
Roelof D - Jan 2023
Algehele gradering
1 nag oorgeslaap.
Platform 162 se terugvoer
Hi Roelof, baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Ons sal definitief kyk na moontlike aircon opsies. Groete.
Letitia S - Nov 2022
Algehele gradering
Privaat en prakties.
Nadia N - Jul 2022
Algehele gradering
Die kuier was gerieflik, gemaklik, veilig en privaat. Baie vriendelike eienaar. Dankie.
Chrisna B - Mei 2022
Algehele gradering
Wonderlik.
Karien P - Apr 2022
Algehele gradering
Vriendelik, veilig en netjies.
Adrian D - Apr 2022
Algehele gradering
Paar woorde is te veel daar is net een woord en dit is "lekker".
Daniëlle K - Mrt 2022
Algehele gradering
Rustig, stil en wonderlik.
Nico G - Feb 2022
Algehele gradering
Uitstekend.
Jenay W - Feb 2022
Algehele gradering
Fabulous location, would highly recommend it.
Charne A - Jan 2022
Algehele gradering
Very neat and private space.
Erika Schoeman S - Nov 2021
Algehele gradering
Baie skoon en netjies.
Platform 162 se terugvoer
Hi Ella, baie dankie vir jou terugvoer. Ons sal definitief jou voorstel implimenteer. Groete
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Stasieweg 162, Proteahoogte, 7560, Wes-Kaap