Platform 162
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Stasieweg 162, Proteahoogte, 7560, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R599 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Platform 162 bied gerieflike semi-selfsorgverblyf vir 2 in Proteahoogte.
Die oopplan-eenheid is op dieselfde perseel as die hoofhuis en die privaat ingang het geslote kringtelevisie. Daar is ook 'n dubbelbed. Die en suite-badkamer het 'n stort en 'n toilet.
Die kombuisie is met 'n mikrogolfoond, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die eenheid het 'n TV en gratis WiFi is beskikbaar.
Die ligte, TV en WiFi werk gedurende beurtkrag.
Gaste het toegang tot 'n privaat en omheinde tuin en daar is parkeerplek. Rook is verbode in die eenheid.
Platform 162 is 6 km vanaf Cape Gate Shopping Centre en Cape Gate Mediclinic en 8 km vanaf Tygervallei.
Slaapplek
’n Bespreking by Platform 162 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Wynproe
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
Konferensiegeriewe
- Rekenaar Netwerklewering
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Mariska Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Jare op LekkeSlaap 3
Ligging
- Stasieweg 162, Proteahoogte, 7560, Wes-Kaap
- Gaste dink Platform 162 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Protea Hoogte Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Stasieweg 162, Proteahoogte, 7560, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom