Platinum Lodge Polokwane
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Johan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Jaar gelys 9
Opsomming van Resensie
Karen V - Mrt 2024
Algehele gradering
Awesome! Great!
Shaun B - Feb 2023
Algehele gradering
Very central and close to town especially for business travel.
Tseke M - Okt 2020
Algehele gradering
Awesome!
Corrie A - Mei 2019
Algehele gradering
Central location.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Sentraal geleë.
Verblyf is voldoende vir ons behoeftes. Die geraas van die restaurant op die perseel tot middernag is wel sleg vir gaste wat wil slaap en moet vroeg opstaan die volgende oggend.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Ilse M - Aug 2018
Algehele gradering
Skoon, netjies en waarde vir geld.
Werner W - Apr 2018
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld vir oorslaap opsie. Minimum wat nodig is. Veilig en gerieflik.
Engela D - Feb 2018
Algehele gradering
Musiek van aanliggende kroeg het tot half 3 die oggend ons wakker gehou.
Fikile N - Jan 2018
Algehele gradering
Paid a lot and there was no breakfast.
Riana V - Okt 2017
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly, het die yskas waardeer.
- Kapasiteit: 28 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1172 Kerkstraat Suid, Polokwane, 0699, Limpopo
- Geen kinders onder 12