LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Platz Am Meer 1 | LekkeSlaap
+23

Platz Am Meer 1

3 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Platz Am Meer 1
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.3/5
Marlize S - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Modern, nuut met alles wat mens nodig het vir 'n vakansieverblyf.

Fantastiese modern wooneenheid met alles wat jy nodig het. Nuwe eenheid met mooiste uitsig oor die see. Eenheid is deel van die inkopiesentrum en een van die beste restaurante in Swakopmund net onder die woonstelgebou.

Cobus S - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Cobus S
Besigheidsreis

Good.

Fix WiFi. Get full DStv. Have basics in house such as coffee. Extractors in bathroom are not working.

Pierre C - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Net een woord: Fantasties!

Soos bo gestel, fantasties in alle opsigte.

Platz Am Meer 1's terugvoer

Dankie vir die mooi resensie Mnr Claassens. Dit was werklik so lekker om julle hier te verwelkom en ons is bly julle het julle tydjie hier by ons geniet. Hoop om julle gou weer te sien.

Platz Am Meer 1
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mercury Island-straat 65, Waterfrontkompleks, Swakopmund, 0000, Erongo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA02caf863f08554eae2b54cc613b743aa1bc29196ce2d65e361d348650e1f3ee4a6322e254880f43776a9079edbe5abdc52c2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 65 Mercury Island Street Waterfront Complex 0000 Erongo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -22.672884192638 14.524683454432
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!