LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Pleasant Place | LekkeSlaap
+20

Pleasant Place

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mount Pleasant-weg 903, Woodgrange, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R360 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Pleasant Place bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde eenslaapkamer-tuinkothuis in die kusdorpie Hibberdene aan KwaZulu-Natal se Suidkus. Die kothuis is 1,5 km vanaf Hibberdene se Blouvlagstrand en 1,5 km vanaf die gewilde Jolly Roger kroeg.

Die kothuis beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, 'n slaapbank en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n sitkamer met 'n stapelbed, TV met DStv en 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, gasstoof en oond toegerus is. Die sitkamer lei via skuifdeure na 'n privaat braai-area. Die woonstel bied verblyf aan 2 volwassenes en 2 kinders. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek.

Die ligging bied toegang tot Hibberdene Skibootklub, Spar, Pick 'n Pay en 'n wassery. Daar is gewilde visvangplekke in die area, asook swemstrande. Doendinge in die omgewing sluit wildritte, perdry, visvang, bergfietsry en zip-line in.

Slaapplek

’n Bespreking by Pleasant Place sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Stapelbed
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Mount Pleasant-weg 903, Woodgrange, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R360
per nag (plek vir 4)
Vanaf R360
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mount Pleasant-weg 903, Woodgrange, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAKpQEVWclHCdC6GG1iM2kFbuTfG2zLFR0bNwG2vCacTYpi7byGS?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R360  per nag (plek vir 4) 903 Mount Pleasant Road Woodgrange 4220 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.588530183121 30.560126883259
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!