Pleasant Waters

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Pleasant Waters bied selfsorg-, B&B- of B&B-verblyf met aandete ingesluit in Bluff. Die lodge word deur die eienaar bestuur en is ideaal vir 'n sakpaswegbreek of sakereis.

Akkommodasie by Pleasant Waters beskik oor 1 woonstel, 5 chalets en 2 slaapsale met enkelbeddens. Dié eenhede het toegang tot 'n privaat kombuisie of 'n gedeelde kombuis en 'n en suite-badkamer of 'n aparte gemeenskaplike badkamer. Die meeste van die eenhede het gratis WiFi, 'n TV met sekere DStv-kanale, lugversorging of 'n draagbare waaier.

Ontbyt-, middagete- of aandetepakkies kan teen 'n ekstra koste voorsien word vir gaste wat nie self wil kosmaak nie. Die lodge het ook 'n gemeenskaplike eetarea en saal met 'n veerpyltjiebord en 'n snoekertafel, 'n sitkamer, swembad en braaigeriewe by 'n onthaalarea.

Daar is konferensiegeriewe en 'n venue vir sakereisigers. Veilige parkeerplek is ook beskikbaar.

Pleasant Waters is ideaal geleë binne 5 km vanaf Ansteys-strand, Bluff Nasionale Park Gholfbaan en Durban se suidelike hawe, en sowat 15 km vanaf uShaka Marine World en die Durbanse Internasionale Konvensiesentrum.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Speletjieskamer
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe
  •  Xhosa

Konferensie geriewe

  •  Dataprojektor
  •  Skuifie-projektor
  •  Televisie
  •  Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Pleasant Waters gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R800 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]