Plekkie Byri See
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Pim Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 34
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Mandisa N - Des 2022
Algehele gradering
Fantastic kind hearted.
Plekkie Byri See se terugvoer
Hello Mandisa,
Thank you so much for your kind words. It is always very important for me to care for the comfort of my guests. If guests are happy and satisfied, I am happy.
All the best in your new home.
Kind regards,
Pim
Anonieme gas - Apr 2022
Algehele gradering
Joy S - Apr 2022
Algehele gradering
Verfrissend en kalmerend.
Plekkie Byri See se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie Joy.
Sulke woorde is 'n riem onder die hart vir enige gasheer.
Julle was ook so aangenaam en ‘n plesier om hier te hé. Die netjiese en skoon manier wat julle die suite agtergelaat het word hoogs waardeer.
Hoop julle sal weer hier kom kuier.
Vriendelike groete
Pim
Kgethelo M - Apr 2022
Algehele gradering
We had a great stay, thanks to our lovely host Pim.
Lees meerPlekkie Byri See se terugvoer
Thank you so much for the lovely review. Great to hear u had such a good time here.
It was great to have you and your lovely partner here and good to see you having a relaxed good time.
I hope when you make your second visit to Cape Town you will come and say hello.
Marius E - Mrt 2022
Algehele gradering
Lekker gewees.
Plekkie Byri See se terugvoer
Hallo Marius,
Dankie dat jy die resensie gedoen het.
Ek is bly julle kuier was lekker. Het dit geniet om julle hier te hé.
Hoop ek sien julle weer eendag.
Vriendelike groete
Pim
Melanie L - Nov 2021
Algehele gradering
Die kuier was baie belowend.
Plekkie Byri See se terugvoer
Hallo Melanie,
Baie dankie dat jy die resensie gedoen het, dit word regtig waardeer.
Ek is so bly julle het lekker gekuier. Dit is altyd goed om te hoor want uiteindelik is dit hoekom julle hier was, net ontspan.
Hoop om julle weer eendag hier te he.
Vriendelike groete
Pim(Pieter)
Pieter D - Nov 2021
Algehele gradering
Sommer dadelik tuis gevoel in gerieflike ruim gastehuis. Pim se vriendelike ontvangs en interaksie met my as sy gas verdien spesiale vermelding.
Plekkie Byri See se terugvoer
Hallo Pieter,
Baie dankie vir die wonderlike resensie.Laat mens sommer voel dat om gasheer te wees is ń groot eer en terselfdertyd baie bevredigend .
Jy was ‘n baie gawe en innemende gas…..heerlik gesels.Hoop regtig jy sal weer kom kuier..
Vriendelike groete
PIm
Jacques M - Nov 2021
Algehele gradering
Baie lekker.
Plekkie Byri See se terugvoer
Dankie dat jy die resensie gedoen het Jacques. Ek kon sien julle het lekker gekuier en ek was bly om julle gasheer te wees.
Kom gerus weer.
Vriendelike groete
Pim
Adri S - Nov 2021
Algehele gradering
Eienaar is vriendelik en gasvry. Lekker gebly.
Plekkie Byri See se terugvoer
Hallo Adri,
Dankie vir die resensie.
Ek is bly dat julle so lekker gekuier het en al die geriewe kon geniet.
Met die somer weer is die swembad, braai en stoep area ideaal on buite te wees.
Hoop julle kom weer kuier.
Vriendelike groete,
PIm
Johan V - Okt 2021
Algehele gradering
Gerieflik, vriendelik en goeie ligging.
Plekkie Byri See se terugvoer
Hallo Johan,
Baie dankie dat jy die moeite gedoen het om die resensie te doen.
Goed om te hoor dat julle verblyf na wense was Julle was model gaste en ń plesier om hier te hé.
Ek hoop dat julle weer eendag hier kom kuier.
Beste wense aan julle.
PIm
Charles V - Okt 2021
Algehele gradering
Gerieflike verblyf in 'n pragtige omgewing.
Plekkie Byri See se terugvoer
Hallo Charles
Baie dankie dat jy die moeite gedoen het om die resensie te doen. Ek is bly om te hoor dat julle lekker gebly het en die omgewing en wat dit bied kon geniet. Ons het inderdaad goed gesels.
Ek hoop julle kom kuier weer.
Vriendelike groete
PIm
Elaine S - Okt 2021
Algehele gradering
Gerieflik en ruim. Maklik herstelbare probleempies.
Plekkie Byri See se terugvoer
Hallo Elaine. Dankie dat jy die moeite gedoen het om die resensie te doen.
Sal meer noukeurig moet kyk nadat my skoon maak dienste hier was. Dankie vir die uitwys.
Soos jy weet was julle op ń 7 dar pakket wat julle ń 30% afslag gekry het. Ongelukkig kan daar nie ń terugbetaling wees as die verblyf met een dag verkort word nie (eintlk val die 30% korting dan ook weg) Hoop julle verstaan dit.
Jammer dat jy die stort te klein gevind het. Ek kan dit ongelukkig nie verander nie.
Vriendelike groete
PIm
Charmaine L - Sep 2021
Algehele gradering
Ek sal Plekkie Byri See enige tyd aanbeveel, dankie.
Plekkie Byri See se terugvoer
Hallo Charmaine,
Baie dankie dat jy die moeite gedoen het om die resensie te doen.
Ek waardeer die mooi woorde en poog altyd om my gaste so gemaklik as moontlik te laat voel.
Die feit dat jy en Louis sulke aangename gaste was, was 'n groot bonus.
Ek hoop regtig ek sal eendag weer die geleentheid klry om julle gasheer te wees.
Vriendelike groete aan julle albei.
Pim, Ruby en Shade
Nadia Louis H - Sep 2021
Algehele gradering
Die kliëntedienste was uitstekend, sal definitief weer die plek besoek in die toekoms.
Plekkie Byri See se terugvoer
Hallo Nadia,
Baie dankie dat jy die moeite gedoen het om die resensie te doen. Dit is altyd goed om te hoor dat gaste hulle tydjie hier geniet het. Dit maak alles die moeite werd vir my.
Ek hoop om julle weer te sien en julle gasheer te wees.
Vriendelike groete
PIm
Suzaan O - Aug 2021
Algehele gradering
Safe place, host very friendly. Private, nice environment.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Veilige plek, gasheer baie vriendelik. Privaat, lekker omgewing.
Sal definitief Plekkie Byri See aanbeveel.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Plekkie Byri See se terugvoer
Thank you very Suzaan for taking the time to do the review.
Very good to hear you enjoyed your stay at Plekkie byri See.
It was also good to see you out and about enjoying all that Blouberg has to offer.
I hope your trip back to Kimberley was enjoyable.
Look forward to your next visit.
All the best
Pim
Roelof P - Jul 2021
Algehele gradering
Eienaar was baie behulpsaam en vriendelik, die woonstel kan doen met 'n goeie gereelde skoonmaak.
Plekkie Byri See se terugvoer
Baie dankie dat jy die moeite gedoen het om die resensie te doen. Ook dat julle hier gebly het.
Ek stem saam dat mufheid 'n probleem is in die winter naby die see. Met die reën en koue bly alles maar bietjie toe om hitte binne te hou. En ongelukkig ook met die houtdeure wat uitsit in die winter. Ek sal aandag gee aan wat jy genoem het en kyk hoe ek dit kan verbeter.
Hoop dit gaan verder goed met Sonja en jou in hierdie moeilike tye.
Margaret S - Jun 2021
Algehele gradering
Huweliksherdenking uitkoms.
Plekkie Byri See se terugvoer
Baie dankie vir die resensie. Dit was baie aangenaam om Belinda en Johan hier te hê vir hul herdenking. Dit sal 'n groot plesier wees om weer hul gasheer te wees.
Vriendelike groete
Pim
Tasneem V - Jun 2021
Algehele gradering
Dit was 'n plesier en ons sal enige tyd weer gou daar gaan vakansie hou.
Plekkie Byri See se terugvoer
Hallo Tasneem
Baie dankie dat jy die resensie gedoen het.
Dit was 'n groot plesier om julle hier te hê. Julle was baie aangename gaste.
Hoop om binnekort weer jul gasheer te wees.
Vriendelike groete en lekker naweek.
Pim
Tertius J - Mei 2021
Algehele gradering
Great value for money and in a good location.
Plekkie Byri See se terugvoer
Baie dankie vir die goeie resensie. Al wat 'n gasheer regtig wil hê is dat die gaste gelukkig is en hulle self geniet, wat ons kan doen is om dinge in plek te hê en daar vir hulle te wees.
Hoop julle kom weer eendag kuier.
Christopher M - Mei 2021
Algehele gradering
It was comfortable affordable and a great place away from home.
Plekkie Byri See se terugvoer
Hello Christopher,
Thank you for doing the review.
.... much appreciated.
I am very happy that you enjoyed your stay. It was certainly good to meet you. It would really be a pleasure hosting you again.
Best wishes
Pim
Ruth R - Apr 2021
Algehele gradering
Ons het behoefte gehad om net weg te breek van ons bedrywige program en omgewing en ons is nie spyt dat ons by Plekkie byrie see kon uitkom nie want dit was presies wat ons nodig gehad het.Ons het die privaatheid van die swembad geniet en selfs die feit dat ons net stapafstand van die see af was, was hemels.
Plekkie Byri See se terugvoer
Hallo Ruth
Baie dankie dat jy die moeite gedoen het met die resensie. Dit word baie waardeer.
Ek is bly julle het julle verblyf hier geniet.
Ek hoop om weer eendag julle hier te hê, julle is baie welkom
Vriendelike groete
Pim Lentz
Joanna G - Apr 2021
Algehele gradering
The location is great. It is very private.
Lees meerPlekkie Byri See se terugvoer
Hello Joanna,
Thank you for doing the review, it is much appreciated. I am sorry that not everything was to your liking.
I do supply full and detailed information and pictures on the listing page in terms of facilities for guests to decide if, what is in offer is to their liking.
In terms of the dogs, I make it very clear in my listing, and when guests arrive that if they feel uncomfortable having the dogs around, I will keep them in the front garden.
My sincere apologies for the difficulty you had with the gate, I would have rectified it if you mentioned it during your stay. I made adjustments and it should not be a problem anymore.
All the best to you.
Pim Lentz
Lorrain M - Apr 2021
Algehele gradering
Skoon, netjies en goed geleë!
Plekkie Byri See se terugvoer
Beste Reynold,
Baie dankie dat julle die resensie gedoen het. Dit word baie waardeer. Ek is ook baie bly dat julle so lekker gebly het, altyd goed om te hoor. Ook lekker dat julle so aan die gang was en so baie van ons mooi omgewing kon waardeer. Ek hoop julle sal weer kom kuier, dit sal vir my 'n groot plesier wees om weer julle gasheer te wees.
Alles van die beste vir julle albei.
Vreindelike groete,
Pim
Brett E - Apr 2021
Algehele gradering
Excellent stay and very cost effective.
Plekkie Byri See se terugvoer
Hello Brett,
Thank you so much for taking the trouble to do the review. I am so pleased you both had a good stay. You were certainly a most pleasant couple and the way you left the suite behind was exemplary.
I hope to host you again soon.
Best wishes,
Pim
Elria V - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie lekker gebly dankie.
Plekkie Byri See se terugvoer
Baie dankie vir die resensie wat jy gedoen het Dit was vir my 'n groot plesier om julle gasheer te wees. Ook heerlik om te sien dat julle so aan die gang was.
Ek hoop julle kom gou weer kuier en sterkte daar op Kareedouw
Fatima H - Mrt 2021
Algehele gradering
Great accommodation, friendly host.
Plekkie Byri See se terugvoer
Hello Fatima,
So good to hear you had a good stay. It was a pleasure to host you. Absolute model guests that also left the suite spotless upon departure. Very much appreciated.
I am looking forward to your next visit.
Best wishes to you and Yusuf
Pim Lentz
Ruan S - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie sentraal.
Plekkie Byri See se terugvoer
Hallo Ruan,
Dankie dat jy die tyd geneem het om die resensie te doen.
Dit was baie duidelik dat julle die 10 dae baie geniet het. Nooit stil gesit nie. Was wonderlik om te sien.
Hoop om julle weer binnekort te verwelkom.
Vriendelike groete
Pim Lentz
Brian D - Feb 2021
Algehele gradering
Weekend holiday!
Plekkie Byri See se terugvoer
Hi Brian,
Thank you so much for talking the time to do the review.
I am very pleased that uyouhad a good time.
Hope all is well in Durban.
Best wishes
Pim
Melicia S - Feb 2021
Algehele gradering
Dit was lekker.
Plekkie Byri See se terugvoer
Dankie vir die resensie. Bly julle het 'n lekker naweek gehad. Ek kan julle verseker dat ek nooit die kamer inkom sonder om julle te vra. In enige hotel of gastehuis het die bestuur of eienaar altyd 'n sleutel om in te kom. Dit is standaard oral.
Ek het julle geensins gevra om vroeer te gaan nie. Julle het my laat weet dat julle oppad is en dis toe ek deurgekom het. Jammer dat jy gevoel het dat dat ek julle jaag. Baie dankie vir julle besoek en hoop dat jy en Jason 'n goeie week sal he.
Felicity P - Feb 2021
Algehele gradering
Was such a peaceful experience, loved the place, will go back.
Plekkie Byri See se terugvoer
Thank you for your review Felicity It was good having you and very good to hear you enjoyed it so much. When my guests are satisfied so am I.
Randall M - Jan 2021
Algehele gradering
Gasheer baie vriendelik en behulpsaam. Akkommodasie was waarde vir geld en naby winkels geleë.
Anita K - Jan 2021
Algehele gradering
Ons het ek vir net slaapplek gesoek, want ons ken baie mense in die Kaap.
Plekkie Byri See se terugvoer
Hallo Anita,
Dankie vir die privaat resensie. Ek het dit geniet om julle hier te he.
Jammer dat daar 'n paar dinge is waar jy nie mee tevrede was nie. Ek sou dit baie waardeer het om die dinge wat te bespreek met jou toe jy hier was. Soos jy en ek dit altwee gese het opbouende kritiek word altyd baie waardeer. Ongelukkig weet ek nou nie wat jy bedoel met upgrade nodig, die bedompige reuk(in badkamer alleen of deur die hele suite?),afgemerk op netheid en waarde vir geld.
Maar nouja ek neem dit alles in en sal met 'n kritiese oog kyk na dinge wat jy genoem het.
Alles van die beste daar in Napier. Pim
Sunette M - Des 2020
Algehele gradering
Was heerlik, alles netjies en in orde.
Plekkie Byri See se terugvoer
Hallo Sunette
Baie dankie dat jy die moeite gedoen het en ek waardeer die positiewe woorde.
Dit was 'n groot plesier om julle hier te hê. Ook bly dat julle aan die gang was en die omgewing en die stappies by die see so geniet het.
Hoop om julle weer eendag hier te ontvang.
Vriendelike groete, Pim.
Driekie R - Mrt 2020
Algehele gradering
Baie lekker gekuier.
Plekkie Byri See se terugvoer
Hallo Driekie,
Ek is baie bly julle het so lekker hier gekuier. Julle was van my aangenaamste gaste wat ek nog hier gehad het. Wat my veral beindruk van julle is dat julle vir 8 dae konstant aan die gang was en die Kaap kruis en dwars gery het. Dit is altyd goed om te sien dat mense dinge geniet. Ek hoop dat julle weer eendag in ons geweste sal wees. Ek sal julle graag weer wil sien.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Sceptre-singel, Bloubergrand, Table View, 7441, Wes-Kaap