Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Plekkie in Stellies

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kochstraat 16, Stellenbosch, 9700, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 850 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Plekkie in Stellies is 'n bekoorlike eenheid op die eienaar se perseel in Stellenbosch. Dit is oorkant Rhenish en Bloemhof Hoërskole en 'n blok vanaf Paul Roos. Dit is ideaal vir oornagverblyf en is stapafstand vanaf die middedorp.

Die eenslaapkamereenheid bied slaapplek aan 3 gaste en het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die eenheid het lugversorging en 'n kombuisie wat met 'n yskassie, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n TV en gratis WiFi. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Stellenbosch is bekend vir die pragtige omgewing en is 'n gewilde bestemming weens die bekroonde universiteit, wynplase en historiese Kaaps-Hollandse argitektuur. Plekkie in Stellies het 'n gerieflike ligging en beloof 'n modieuse leefervaring.

Slaapplek

’n Bespreking by Plekkie in Stellies sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Privaat ingang

Dienste

  • Internet koppeling
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Ondervloerse verhitting

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond

Ekstras

  • Kroegyskas

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 5 resensies vir Plekkie in Stellies
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

5/5

Marius en Jennifer Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 3

Resensies 5

Maande gelys 12

Ligging

  • Kochstraat 16, Stellenbosch, 9700, Wes-Kaap
  • Gaste dink Plekkie in Stellies het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 850
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R1 850
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kochstraat 16, Stellenbosch, 9700, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA35d0ab4d3a48ba22fefacce42e4d93014ce6813953e602caba25d27a5abfd8115eef459a681de5e2b594477f47dac41cdf76?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag (plek vir 3) 5 5 1 5 16 Koch Street Stellenbosch 9700 Wes-Kaap 021 201 8901 10:00-19:00 10:00 -33.9442919 18.8592564
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem