Selfsorg in Harkerville

Plett Forest Cabins & Wedding Venue

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 93 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Christelle B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Waarde vir jou geld. Goeie waarde vir jou geld. Definitief 'n aanbeveling.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

James D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Lekker rustige natuurlewe, 'n stukkie natuurparadys, selfs vir die kinders. Baie lekker, alles daar wat nodig is, lekker natuurrustigheid, en genoeg pret vir kinders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rika B
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Rustig, stil en skoon. Baie lekker en rustige atmosfeer, en heerlik stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eurika S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Baie lekker. Baie lekker gebly. Geen probleme nie. Het dit geniet. WiFi net bietjie swak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lize-marie S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Ons het baie lekker gebly. Was baie rustig, net wat ons nodig gehad het. Ons het baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karin & Peter
Plett Forest Cabins & Wedding Venue
Dear Lize-marie, Thank you so much for your lovely review. We are so pleased you enjoyed your stay with us; we were really nervous as you were the first guests we have had in the cabin since the kitchen, bathroom and deck revamp! We hope to see you again in the near future. Warm regards, Peter and Karin

Carl B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2025

Pleasant and rustic. Pleasant, good birds in the garden, friendly dogs and owners. Conveniently close to Plettenberg Bay. Warm and cosy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Engelbrecht I
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

Great to relax from a stressful week. Beautiful, quiet and relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Andre V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jul 2025

Skoon, rustig en veilig. Perfekte plek vir oornag terwyl jy die pragtige omgewing verken.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tania B
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Okt 2025

Good. Good stay and close to shops.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shereen C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Apr 2025

Ontspanne in die natuur. Baie mooi en rustig. Ontspanne in die natuur. Almal is vriendelik en behulpsaam. Baie netjies. Ek, my man en die kinders het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karin & Peter
Plett Forest Cabins & Wedding Venue
Dear Shereen Thanks so much for your lovely review. We are so pleased to hear that you enjoyed your stay and look forward to hosting you again soon. Warm regards Pete & Karin

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Karin & Peter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 93

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Farm F24 Airport Road, Harkerville, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 35 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA543545d20602fdffa5f663932b41cd36687e0087fbdacae32ba6d5206bd7de3e6a6f43a1761c951f9bfcbb948a38a50d1c84?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4) 93 5 1 5 Farm F24 Airport Road Harkerville 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -34.060026 23.261006

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang