Ploegfontein Guest Farm
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: N1, Ploegfontein Guest Farm, Springfontein, 9917, Vrystaat
- Vanaf R900 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Ploegfontein Guest Farm bied gehalteverblyf op 'n werkende skaapplaas sowat 12 km buite die dorp, Springfontein. Die gastehuis is in 'n lieflike tuin en bied 'n mooi uitsig oor die plaas en die omgewing.
Verblyf word gebied in 2 losstaande kothuise. Beide kothuise het slaapplek vir 4 gaste of 'n paartjie. Beide eenhede is oopplan en het 'n en suite-badkamer met 'n slaap- en leefarea. Elke kothuis het ook 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n mikrogolfoond. Aandete is beskikbaar op versoek. Bespreek asb. aandete voor 12:00 die dag voor die inklokdatum.
Gaste kan tennisspeel, voëlkyk, of voetslaan op die plaas.
Die plaas is 157 km vanaf Bloemfontein en 7 km vanaf die N1 op die 'n grondpad, en is die ideale plek om te stop as jy deur die Vrystaat reis.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
Aktiwiteite Naby
- Visvang
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Aandete Op Versoek
- Tee
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Yverne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 88
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- N1, Ploegfontein Guest Farm, Springfontein, 9917, Vrystaat
- Gaste dink Ploegfontein Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Transgariep Vrystaat
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: N1, Ploegfontein Guest Farm, Springfontein, 9917, Vrystaat