Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Plumtree Cottage

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Surene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 13 resensies vir Plumtree Cottage
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Pam D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pam D
Saam met eggenoot / lewensmaat

A very special place to stay that we enjoyed so much and will remember for a very long time.

A wonderful home for us for 11 nights (5 added by us to original booking) while visiting our son in July. We loved the cottage so much. It was comfortable, well equipped and conveniently situated in the heart of that lovely town. We also appreciated having our own entrance, off road parking and an attractive garden/pool area which was exclusively for us to enjoy. What made it extra special was the exceptionally warm hospitality of our lovely hosts. Their personal touches, little treasures pieces and superb woodwork filled it with love, charm and character. Thank you Surene and Pieter for looking after us so well. We do hope to return.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henriette K - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henriette K
Gesin met tieners

Uitstekende waarde vir geld.

Baie meer gekry as verwag. Super vriendelike mense, ruim kamers, geskenkies, heerlike, private buite area, swembad. Sal enige tyd weer daar gaan bly en gee die 'n 10 uit 10. Heerlike plek om te bly, gerieflik, vriendelik en uitstekende waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rina K - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina K
Gesin met klein kinders

Dit was 'n unike ervaring! Ons het so lekker gebly! Ons is vriendelik ontvang, kinders het die swembad baie geniet, selfs ek het. Ons sal beslis weer kom! Dis bekostigbaar en ons het lekker gerus!

Sentraal, bekostigbaar!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Plumtree Cottage se terugvoer

Baie dankie Rina. Dit was 'n plesier om julle te ontmoet.

Plumtree Cottage
Jaydene C - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaydene C
Gesin met klein kinders

Uitstekend.

Was baie beïndruk met die eienaar. Het ons so goed ontvang, sal definitief weer gebruik maak van Plumtree Cottage. Rustige omgewing, besonderse mooi tuin en baie mooi plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Grant N - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Grant N
Gesin met klein kinders

Great stay, very safe.

Great area, very safe and there are nearby shopping centers. Owners are very friendly and helpful. Clean place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Plumtree Cottage se terugvoer

It was a pleasure hosting you.
Thank you!

Plumtree Cottage
Cindy Lee S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy Lee S
Gesin met klein kinders

We had a lovely stay, although the circumstances were not great.

The place was lovely, very busy with lots of decor and things, but beautiful. Loved the outside greenery. What I would have loved more though was if the pool was clean. I usually book a place with a pool, not necessarily to swim, but to relax by the poolside with a drink etc. but the pool was dirty, so not very pleasant to look at. If it was a hot day, my daughter definitely would have wanted to swim, which wouldn't have been possible in the dirty pool. But maybe next time we visit it will be clean. Everything else was great!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lehana O - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lehana O
Gesin met tieners

Baie kosbare herinneringe.

Die verblyf is baie sentraal en gerieflik. Pragtige tuin en baie gasvry. Ek sal dit aanbeveel vir 'n gesin wat gerieflik wil kuier en die Paarl geniet. Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Plumtree Cottage se terugvoer

Baie dankie Lehana. Dit was 'n plesier om julle te kon gehad het.

Groete
Surene

Plumtree Cottage
Marius A - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius A

Die mense is die sout van die aarde.

Baie vriendelik mense en gasvry. Ons kom weer. Jammer die swembadpomp was stukkend want dit was baie warm.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Etienne T - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik, rustig en aangenaam.

Ons het baie lekker gebly, die 2 hondjies was op hul gemak en baie veilig in pragtige tuin. Die gasvrou het ons hartlik ontvang en uit haar pad gegaan om alles vir ons gemaklik te maak. Die plekkie is lekker huislik en als werk goed. Heerlike warm stort. Baie dankie vir heerlike verblyf. Sal definitief weer van hul gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Plumtree Cottage se terugvoer

Goeie dag Lulu,

Baie dankie vir die mooi boodskap. Dit was 'n plesier om julle hier te kon gehad het.

Plumtree Cottage
Martinette M - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martinette M
Gesin met tieners

Heerlike privaat verblyf, baie sentraal geleë naby hoofweë en eetplekke.

Heerlike beddens, genoeg handdoeke en gerieflike buite-area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizelle R - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle R
Gesin met tieners

Dit was skoon, netjies en waarde vir geld.

Dit was baie aangenaam om hier oor te bly, baie goeie en vriendelike diens. Sal dit baie hoogs aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Plumtree Cottage se terugvoer

Baie dankid Lizelle.

Ons hoop om julle weer te ontvang.

Plumtree Cottage
Constance J - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Constance J
Gesin met klein kinders

Baie aangenaam en sal enige tyd weer by Plumtree kuier.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrew B - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew B
Gesin met tieners

Ons gesin het voorwaar 'n gasvrye naweek by Pluntree Cottage geniet.

Surina het uit haar pad uit gegaan om ons verblyf so aangenaam as moontlik te maak. Dit is regtig 'n aangename plekkie teen 'n baie billike prys. Ek sal dit regtig by my vriende aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 400
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 400
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hoofstraat 149, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf1iu1fVisYb743ZdEYumiGc5z1yKDE0y6CeIXvL9f6xV4WkkJ6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 4 mense 13 5 1 5 149 Main Road Paarl 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 11:00 -33.74946 18.96227
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem