Pofadder Lodge by Country Hotels
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
3.9/5
Country Geverifieer
Eiendomme 8
Resensies 395
Jaar gelys 11
Opsomming van Resensie
Marie-louise K - Des 2023
Algehele gradering
Voldoen aan al die vereistes vir 1 nag se oorblyf tussen Kimberley en Kaapstad.
Pofadder Lodge by Country Hotels se terugvoer
Goeie dag Marie-Louise
Baie dankie vir jou terugvoering, ons waardeer dit opreg. Ons hoop om julle weer te sien met julle volgende vakansie.
Vriendelike groete
Pofadder Lodge
- Kapasiteit: 92 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N14, Pofadder, 8890, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom