Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pofadder Lodge by Country Hotels

Selfsorg
  • Kapasiteit: 92 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N14, Pofadder, 8890, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Pofadder Lodge by Country Hotels bied gerieflike oornag- en selfsorgverblyf in Pofadder, sowat 60 km vanaf die Onseepkans Namibiese grenspos. Dit is perfek vir besigheidsreisigers, vakansie- of konferensiegangers.

Gaste kan tussen 6 Bachelor-kamers en 20 chalets kies wat elkeen privaat badkamers het. Die kamers het elk lugversorging, gemaklike beddens, gehaltelinne, badhanddoeke en 'n privaat ingang. Elkeen van die eenhede het kombuisgeriewe en 'n TV met sommige DStv-kanale.

Gaste kan gratis WiFi, die gemeenskaplike swembad, braai-areas en oorgenoeg buitesitplek geniet. Veilige parkeerplek is beskikbaar. Die lodge is langs die N14 geleë en is die perfekte oornagplek vanwaar gaste hul volgende avontuur kan begin.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 1 resensie vir Pofadder Lodge by Country Hotels
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

3.9/5

Country Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 395

Jaar gelys 11

Ligging

  • N14, Pofadder, 8890, Noord-Kaap
  • Gaste dink Pofadder Lodge by Country Hotels het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 92 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N14, Pofadder, 8890, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfb63acf0a48f9e7b67cd99446cbba6c2292ef60155691dd040cb81888836f12f3403eee879b44265ee18cc6c40d7a342de24?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 N14 Pofadder 8890 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.124664254131 19.401753687419
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem