Point Village Hotel

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Point Village Hotel is by Die Punt in Mosselbaai geleë, net 'n paar meter van een van die strande af. Mosselbaai is 'n hawedorp wat veral bekend is vir visvang, strande en geskiedenis. Dit is die perfekte wegbreekplek vir gaste wat naby die see vakansie wil hou.

Die verblyf bestaan uit 20 standaardkamers, 8 suites met slaapplek vir 4, 4 suites met slaapplek vir 6, 2 Lighthouse-eenheid en 2 Village-huise. Daar is altesaam slaapplek vir 105 gaste. Al die eenhede het gemaklike beddens, 'n badkamer, kombuis, sitkamer en tee- en koffiemaakgeriewe.

Geriewe op die perseel sluit 'n braai-area, WiFi en veilige parkeerplek in.

Doendinge naby die hotel sluit perdry, visvang, voëlkyk, wynproe, wildritte, wildkyk en bergfietsry in.
Let asb. op: Ons het die kamers sopas oorgedoen so dit lyk nie op die oomblik soos die foto's nie.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Skoonheidskliniek
  •  Spa-behandelinge
  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Nagportier
  •  Persoonlike Kluis
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Aandete Op Versoek
  •  Middagete

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Point Village Hotel gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R800 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]