6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - 21 Laura Crescent, Franskraal, 7220, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Pokey Starfish Vakansie Huis is 'n selfsorghuis in Franskraal, Wes-Kaap en spog met asemrowende uitsigte op die berg.
Dié huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die ruim hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Hierdie gaste deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Beddegoed en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware en 'n skottelgoedwasser toegerus, en daar is 'n etenstafel met sitplek vir 8. Kluis en 'n Wasmasjien is ook beskikbaar.
Die leefarea het 'n gemaklike rusbank vir 6 en 'n TV met Openview. Daar is ook 'n tafel met sitplek vir 4 langs die binnebraai-area. Gratis WiFi is beskikbaar.
Buite is daar 'n piekniektafel vir 4 en 'n Weber-braai op die stoep.
Veilige parkeerplek is vir 2 voertuie in die motorhuis beskikbaar. Daar is ook meer parkeerplek op die perseel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Ricelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 21 Laura Crescent, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
- Gaste dink Pokey Starfish Vakansie Huis het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
21 Laura Crescent, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang