Polana Court 12 by CTHA

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Polana Court 12 by CTHA is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in Gardens. Die woonstel is naby verskeie sake- en ontspanningsgeriewe in en rondom Kaapstad se stadskern.

Die woonstel is ten volle toegerus en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Daar is ook lugversorging in die eenheid. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n aparte stort en bad. Die oopplan-kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n oond met 'n stoof, 'n mikrogolfoond en 'n wasmasjien met 'n droogfunksie. Die etenstafel met 4 stoele is langs die sitarea met 'n TV met Netflix.

Boonop het die woonstel gratis WiFi en 'n kluis om waardevolle items in te stoor. Die woonstel is op die tweede verdieping en kan slegs deur middel van 'n trap bereik word. Polana Court 12 by CTHA is sowat 15 minute se ry van verskeie restaurante, winkels, kroeë, Kaapstadstadion, die V&A Waterfront en geriewe in die stadskern af.

Slaapplek

'n Bespreking by Polana Court 12 by CTHA sluit in:

1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Kluis

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Polana Court 12 By CTHA gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za