Umtentweni Akkommodasie by Poolside Guest House | LekkeSlaap
+25
+25

Poolside Guest House

Selfsorg
  • Vanaf R800 per nag (vir 6 persone)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Russell Melick 5, Umtentweni , Port Shepstone , 4235, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Poolside Guest House is 'n selfsorghuis op die eienaar se eiedom in Umtentweni in Port Shepstone. Dié eiendom is die ideale basis vanwaar gaste die area se besienswaardighede kan verken.

Dié losstaande huis is agter die hoofhuis en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n dubbelslaapbank in die leefarea en 'n badkamer met 'n stort word gedeel.

Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof, en ander basiese toebehore om maaltye te kook. Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek. Gaste het toegang tot die swembad, stoepmeubels en braai-area op die perseel. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Die eiendom is ideaal geleë naby 'n paar kroeë en winkels en is sowat 2 km vanaf Umtentweni se strand.

Slaapplek

’n Bespreking by Poolside Guest House sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Russell Melick 5, Umtentweni , Port Shepstone , 4235, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Russell Melick 5, Umtentweni , Port Shepstone , 4235, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8c6bf0f32b24f80e96ad61aaf9cdd755bf3e19c03fff07ccc8892d4d9e1c012f846a058047baf5fcc2d27069f64ba26c0b08?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (vir 6 persone) 5 Russell Melick Umtentweni 4235 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -30.717624369396 30.468531112707
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za