Pop-Inn
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Concept-straat 3, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R600 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Pop-Inn is in die Langebaan Country Club geleë. Langebaan is net 'n uur en half se ry vanaf Kaapstad en is die ideale basis vanwaar jy die Weskus en al die uitstekende besienswaardighede in die area kan verken.
Dié eenheid is 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed. Die kamer het sy eie privaat ingang van die hoofhuis. Daar is 'n stort en toilet in die badkamer. Daar is basiese benodigdhede vir 2 gaste soos 'n ketel, yskassie,mikrogolf en 'n broodrooster. Daar is 'n klein buite-area waar 'n buitebraai beskikbaar is.
Die kamer is loopafstand, 1 km, van die strand, restaurante en die Spar af. Daar is ook 'n lieflike wandelpad deur 'n veldarea naby die kamer.
Die eenheid is ook geskik vir fietsryers en daar is plek in die motorhuis om fietse veilig toe te sluit.
Slaapplek
’n Bespreking by Pop-Inn sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Privaat ingang
Dienste
- Koordlose internet
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
Ekstras
- Kroegyskas
- Mandjie met peuselhappies
- Tee en koffie skinkbord
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Loekie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Concept-straat 3, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink Pop-Inn het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Concept-straat 3, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom