Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pop-Inn

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Concept-straat 3, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Pop-Inn is in die Langebaan Country Club geleë. Langebaan is net 'n uur en half se ry vanaf Kaapstad en is die ideale basis vanwaar jy die Weskus en al die uitstekende besienswaardighede in die area kan verken.

Dié eenheid is 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed. Die kamer het sy eie privaat ingang van die hoofhuis. Daar is 'n stort en toilet in die badkamer. Daar is basiese benodigdhede vir 2 gaste soos 'n ketel, yskassie,mikrogolf en 'n broodrooster. Daar is 'n klein buite-area waar 'n klein buitebraai beskikbaar is.

Die kamer is loopafstand, 1 km, van die strand, restaurante en die Spar af. Daar is ook 'n lieflike wandelpad deur 'n veldarea naby die kamer.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Privaat ingang

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond

Ekstras

  • Kroegyskas
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 9 resensies vir Pop-Inn
Netheid
4.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Loekie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Concept-straat 3, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Pop-Inn het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Concept-straat 3, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc10f0f0ac595e115b7a5ff5e7205f58835b5cbed0df63aa0401b5361bc0ec2381e16feecde2ddb333e42008fdfcd92753a3e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 3 Concept Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.08789 18.04022
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem