LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Port Alfred Sands Complex Unit G | LekkeSlaap
+9

Port Alfred Sands Complex Unit G

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oriale-weg 2, West Bank, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Port Alfred Sands Complex Unit G is in 'n veilige kompleks in die kusdorp, Port Alfred, halfpad tussen Port Elizabeth en Oos-Londen. Die kompleks is naby Kelly Beach wat 'n Blouvlagstrand is.

Hierdie houtchalet het slaapplek vir 6 volwassenes en 2 kinders. Dit beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n stapelbed wat ideaal is vir 2 klein kinders en nog 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n stort en die tweede badkamer het 'n bad.

Die kombuis is ten volle toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met stoele. Die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV teen die muur. Gaste kan hul eie DStv-dekodeerder en -slimkaart saambring.

Die leefarea bied toegang tot 'n houtdek met 'n piekniektafel en braaigeriewe. Die stoep bied 'n uitsig oor die see in die verte en daar is braaigeriewe agter die eenheid. Daar is ook een onderdakparkeerplek. (1).

Let asb. dat die eenheid via trappe bereik word en dalk nie geskik is vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.

Gaste kan die gemeenskaplike swembad in die kompleks gebruik.

Ongelukkig geen troeteldiere nie.

Doendinge in Port Alfred sluit bootvaart, waterski, voetslaan, perdry, voëlkyk en branderplankry in. Daar is uitstekende duikgeleenthede by Fountain Rocks, een van Suid-Afrika se kleurvolste riwwe en 'n teelaarde vir skeurtandhaaie.

Slaapplek

’n Bespreking by Port Alfred Sands Complex Unit G sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed Kinderbank vir 2
Slaapkamer 3
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKinderbank vir 2

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 2 resensies vir Port Alfred Sands Complex Unit G
Netheid
5.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Oriale-weg 2, West Bank, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
  • Gaste dink Port Alfred Sands Complex Unit G het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oriale-weg 2, West Bank, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5WxIVyjCSOaoTx87FAZem4RoDjKhwsLEx9UKmnEg3lhamUlQMi?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 000  per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 2 Oriale Road West Bank 6170 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -33.601974211661 26.896425635746
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!