- Kapasiteit: 19 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pretoriusstraat 6, Parsons Hill, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R700 per nag (vir 2 persone)
Beskrywing
Port Elizabeth Guest House is naby Greenacres, Newton Park en die Nelson Mandela-sokkerstadion geleë. Ons bied warm, vriendelike gasvryheid in 'n luukse omgewing. PE Gastehuis is slegs 6 tot 7 km vanaf Port Elizabeth se hoofstrande en lughawe, en binne loopafstand van die Greenacres-winkelsentrum en Virgin Active-gimnasium. Ons is ook naby Grey College en Collegiate Meisieskool.
Die gastehuis is op 'n groot, private eiendom geleë wat rus en vrede bied. Ons akkommodasie bestaan uit 4 groot, pragtige suites, elk met sy eie badkamer, ingang en veranda. Al die suites is privaat, die eiendom is omhein en daar is 'n sekuriteitshek en genoeg parkeerplek.
Die snelweg wat toegang bied tot al die hoofweë na die Kaap, Natal en die binneland, is net 2 km van ons af.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Drankies ingesluit
- Tee
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- DVD-speler
- Blaaibord
- Witborde
- Skootrekenaar-projektor
- Sekretariële Geriewe
- Internet
- Televisie
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Reisigerstjeks
- Kontant
- Forex
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Pretoriusstraat 6, Parsons Hill, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
- Gaste dink Port Elizabeth Guest House het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Parsonsheuwel Port Elizabeth Oos-Kaap
- Kapasiteit: 19 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pretoriusstraat 6, Parsons Hill, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom