LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Port Elizabeth Guest House | LekkeSlaap
+33

Port Elizabeth Guest House

Gastehuis
Dubbelkamer met Ekstra Bed
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Hierdie groot dubbelkamer het 1 koningingrootte-bed en 1 enkelbed. Die eenheid het dus slaapplek vir 3 gaste. Daar is 'n volledige badkamer en die eenheid het sy eie ingang en stoep. Daar is ook 'n yskas, mikrogolfoond en tee en koffie.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

Ontbyt is teen R100 per persoon beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Standaard Dubbelkamer
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié groot dubbelkamer op die eerste vloer het sy eie volledige badkamer en balkon. Dit is toegerus met 'n mikrogolfoond, yskas, koffie- en teemaakgeriewe en daar is 'n lieflike see-uitsig van die balkon af.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

Ontbyt is teen R100 per persoon beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Gesinseenheid
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Dié eenheid op die onderste vloer het 'n groot slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed. Daar is 'n tweede slaapkamer met 2 enkelbeddens. Die eenheid het 'n platskerm-TV, 'n yskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenheid het sy eie badkamer en 'n tuin met 'n braai-area en 'n dek.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 5 persone
3 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Belasting en Ekstras

Ontbyt is teen R100 per persoon beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pretoriusstraat 6, Parsons Hill, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ1MGJjNTlkLWFjYzgtNDRjOC1hMjYzLTliMzFiOGI4ZTQzYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 22 5 1 5 6 Pretorius Street Parsons Hill 6001 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.948602200078 25.59229195118
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!