Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Port Owen Marina

Op die Nippertjie-aanbod 20% af

Kry 20% af op alle besprekings wat 3 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Port Owen Marina, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Port Owen is in Velddrif aan die Weskus geleë. Die goed toegeruste woonstelle en chalets van die Port Owen-kompleks is aan die oewer van die marina geleë.

Gaste het 'n keuse tussen 'n eenslaapkamerwoonstel, 'n tweeslaapkamerwoonstel, 'n tweeslaapkamer-chalet en 'n superieure tweeslaapkamer-chalet. Van die woonstelle het 'n tweede badkamer. Die toebehore sluit die volgende in: mikrogolfoond, wasmasjien, tuimeldroër, skottelgoedwasser en 'n TV met sekere DStv-kanale. Sommige eenhede beskik oor 'n balkon of 'n terras en 'n privaat braai-area. Al die woonstelle word daagliks skoongemaak, behalwe op Sondae en openbare vakansiedae.

Daar is verskeie aktiwiteite vir die hele gesin op die perseel beskikbaar soos 'n restaurant, swembad, speelgrond, boot- en seilvaarte. Daar is ook 'n speletjieskamer en minigholf wat verseker dat die hele gesin besig sal bly. Die meeste van die woonstelle het toegang tot 'n pier en gaste kan hulle eie bote en watersporttoerusting bring.

Port Owen Marina is net 150 km van Kaapstad Internasionale Lughawe en minute van die vissersdorpie, Laaiplek af. Die area is ook bekend vir sy voëlkykgeleenthede.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 38 resensies vir Port Owen Marina
Netheid
4.3/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

First Reservations and Travel (Pty) Ltd Geverifieer

Eiendomme 30

Resensies 826

Jaar gelys 9

Ligging

  • Port Owen Marina, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Gaste dink Port Owen Marina het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Port Owen Marina, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA89c502729e204f55a98d1be0574073e8c3fc1e649adb92d676989432e3b4d02fb6179152c26a4e2a98c0a06ae59c979771b0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 38 5 1 5 Port Owen Marina Velddrif 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -32.787608137121 18.148687309519
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem