Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Port Owen Marina 17 B

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Port Owen-rylaan, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Port Owen Marina 17 B is 'n selfsorg-woonstel op 'n veilige landgoed in die hartjie van Port Owen. Die woonstel het 'n mooi uitsig oor die marina wat gaste ook met 'n boot, kano of roeiboot kan verken.

Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Daar is 'n slaapbank in die leefarea. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort-oor-bad.

Die moderne kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimdeldroër toegerus. Daar is ook 'n toonbank met stoeltjies. Die leefare het lugversorging, gemaklike sitplek en 'n TV. Dit bied ook toegang tot 'n balkon waar gaste kan braai. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.

Gaste kan ook toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en addisionele geriewe by die oord soos 'n putt-puttbaan, elektriese bromponies en 'n pooltafel.

Port Owen Marina 17 B het ‘n omsetter wat outomaties inskop sodra beurtkrag begin.

Slaapplek

’n Bespreking by Port Owen Marina 17 B sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 21 resensies vir Port Owen Marina 17 B
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Charlain Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Jaar gelys 1

Ligging

  • Port Owen-rylaan, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Gaste dink Port Owen Marina 17 B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Port Owen-rylaan, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1ac46dd9f3b15287406cbcf584e44450a372a4137cf875d5db688d8af14205260ee3d2417b7d35ec7d78c55a1eda912e44ba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6) 21 5 1 5 Port Owen Drive Port Owen 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -32.787266764965 18.14885762672
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem