Portico 801

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Portico 801 is 'n moderne en smaakvol versierde woonstel op die strandfront in Tafelbaai. Dit bied onbelemmerde see-uitsigte en is slegs 50 meter van die strand af. Die woonstel het gerieflike slaapplek vir 4 mense. Portico 801 is ook binne loopafstand vanaf die winkels, deli's, gesellige restaurante, nagklubs en plekke waar jy vlieërbranderplanke kan huur.

Die woonstel het 2 ruim slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer en deure wat na die patio met beeldskone see-uitsigte lei. Daar is 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Die oopplan-kombuis is ten volle toegerus met 'n yskas en vrieskas, 'n oond, eetgerei en breekware, en die opwaskamer het 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Die sitarea is toegerus met 'n platskerm-TV (HD) met videospeler en opneemgeriewe op versoek. Die oopplan-eetarea het sitplek vir 6 gaste. WiFi is ingesluit.

Portico 801 het ook 'n groot patio wat oor die strand uitkyk met onbelemmerde see-uitsigte en 'n Weber-braai en gemaklike stoepmeubels. Die woonstel het 1 ondergrondse parkeerplek vir gaste met direkte toegang tot die gebou.

Slaapplek

'n Bespreking by Portico 801 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Kroeg
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Portico 801 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 700 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za