LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Portico 805 | LekkeSlaap
+14

Portico 805

1 resensie
Selfsorg
  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Athensweg 3, Portico-gebou, Table View, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 550 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Portico 805 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou op Bloubergstrand se pragtige strandfront. Dié woonstel het 'n 180°-uitsig oor die see, middestad en op Tafelberg.

Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en het 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Die badkamers het elk 'n stort of bad. Die oopplan-kombuis is goed toegerus met 'n yskas, mikrogolf, oond, stoof, skottelgoedwassser, wasmasjien en tuimeldroër.

Die oopplan-leefarea langsaan het 'n etenstafel met sitplek vir 4 en die sitarea en hoofslaapkamer lei na die balkon. Gratis WiFi en 'n HD-TV is beskikbaar. Veilige parkeerplek met 24 uur-sekuriteit word voorsien.

Die gebou het 'n uitsig oor die welbekende Bloubergstrand wat gewild is onder vlieërbrander- en branderplankry-entoesiaste en dis naby verskeie winkels, restaurante en vlieërbranderhuurplekke. Kaapstad Internasionale Lughawe is 29 km hiervanaf.

Slaapplek

’n Bespreking by Portico 805 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Portier
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Vlaams
  • Frans

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Portico 805
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Athensweg 3, Portico-gebou, Table View, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Portico 805 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 550
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 550
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Athensweg 3, Portico-gebou, Table View, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA455c302f002054cb0e58755129c182e6484e562f0978c898275074ea6442df862360f60ec62864e3bd4aae54ecdbac923052?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 550  per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 3 Athens Road, Portico Building Table View 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.822770317194 18.477953142957
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!