Portico 805
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Athens Road, Portico Apartments, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R2 000 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Portico 805 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou op die skilderagtige Bloubergstrand-strandfront in Kaapstad. Hierdie goed geplaasde woonstel bied pragtige 180-grade-uitsigte oor die see, Tafelberg en die middestad vanuit alle leefareas.
Hierdie woonstel bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers wat oopmaak na die balkon en 2 en suite-badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-stort, wasbak en toilet.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, en beskik oor 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër vir gaste se gerief. Die aangrensende leefarea beskik oor 'n eetkamertafel met 4 sitplekke en gemaklike sitplek met 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Veilige parkering met 24-uur-sekuriteit is beskikbaar vir ekstra gemoedsrus. Die gebou kyk uit oor die wêreldbekende Bloubergstrand-strand, gewild vir vlieërbranderry en branderplankry, en is gerieflik geleë naby 'n verskeidenheid winkels, restaurante en vlieërbranderry-verhuringsplekke. Kaapstad Internasionale Lughawe is ongeveer 29 km weg.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Jessie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 3 Athens Road, Portico Apartments, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Portico 805 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Athens Road, Portico Apartments, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang